Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaspray Cabins

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-laan 1B, Illovo Beach, 4155, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 R350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Seaspray Cabins bied gerieflike verblyf in selfsorghouthuisies in Illovo Beach sowat 13 km vanaf Amanzimtoti en 36 km vanaf Durban.

Daar is 4 enkelhouthuisies wat elk 1 slaapkamer met 'n dubbelbed het. Twee van die houthuisies het elk 'n slaapbank in die sitkamer en is ideaal vir 'n paartjie met 1 of 2 klein kinders. Daar is ook 2 houthuisies met 2 slaapkamers waarvan 1 kamer 'n dubbelbed en die ander kamer 2 enkelbeddens het. Daar is ook addisionele beddens of slaapbanke in die sitkamer, so daar is slaapplek vir 5 volwassenes. Daar is 'n kothuis met 'n gesinskamer wat 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens het wat met 'n gipsmuur van mekaar geskei word. Die eenheid bied slaapplek vir 4 volwassenes. Elke houthuisie en die kothuis het 1 badkamer met 'n stort en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolf en gaskooktoestel. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Elke houthuisie het Openview TV en bied toegang tot sy eie braai-area.

Geriewe sluit 'n gemeenskaplike swembad, lapa en dek in. Die perseel is omring deur 'n muur en elektriese heining en daar is veilige parkeerplek in die skaduwee. Dit is gerieflik naby die strand en 'n voetgangersbrug oor die treinspoor geleë. Kingsburgh Centre is sowat 4 km daarvandaan en daar is 'n kafee, winkeltjie en vulstasie net in die straat af. Die Illovo-kwekery het 'n restaurant en is stapafstand van Seaspray Cabins af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 148 resensies vir Seaspray Cabins
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 148

Jaar gelys 6

Ligging

  • Elizabeth-laan 1B, Illovo Beach, 4155, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seaspray Cabins het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
R500 R350
per nag, vir 2 mense
Vanaf R500
R500 R350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-laan 1B, Illovo Beach, 4155, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1ZTZkNDI4LTZiNzMtNDE0Mi05Y2IxLTc2Zjc5YzM4ZDkxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R350 per nag, vir 2 mense 148 5 1 5 1B Elizabeth Avenue Illovo Beach 4155 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.116686 30.849844
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem