Seaverge Eenheid 14
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kuslaan, Seaverge 14, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seaverge Eenheid 14 is 'n gerieflike selfsorghuis met slaapplek vir 6 gaste in Port Edward en is reg op die seefront geleë.
Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer is op die boonste verdieping en het 'n bad en 'n stort en die badkamer op die onderste verdieping het 'n stort. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met DStv en bied toegang tot 'n stoep wat uitkyk oor die tuin en see.
'n Skoonmaakdiens is ingesluit in die tarief.
Die eenheid het 'n privaat binnehof en parkeerplek is in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar. Let asb. daarop dat gedeeltes van die huis via trappe bereik word en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Die eenheid is binne stapafstand vanaf verskeie restaurante en winkels. Port Edward bied verskeie doendinge soos stap- en bergfietsryroetes, visvang, branderplankry, waterplankry of besoek besienswaardighede soos Port Edward se vuurtoring, die Wild Waves Waterpark en meer.
Slaapplek
’n Bespreking by Seaverge Eenheid 14 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Francien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 5
Ligging
- Kuslaan, Seaverge 14, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seaverge Eenheid 14 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kuslaan, Seaverge 14, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom