10% af Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Manaba Akkommodasie by Seaview 16 La Luce | LekkeSlaap
+14
+14

Seaview 16 La Luce

1 resensie
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R950 R855 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba-kusweg 5, Manaba-strand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seaview 16 La Luce is 'n selfsorg-woonstel wat in 'n veilige kompleks in Margate geleë is. Dié eenheid spog met pragtige uitsigte oor die see, die Blouvlagstrand en die omgewing.

Seaview 16 La Luce is volledig gemeubileerd en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het elkeen 'n stort of 'n bad.

Die kombuis is goed toegerus met basiese toebehore. Gratis WiFi is beskikbaar. Die oopplan-leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en bied toegang tot 'n balkon met braaigeriewe.

In die kompleks is daar 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek. Vanaf Seaview 16 La Luce kan 'n mens maklik stap of ry tot by verskeie winkels en restaurante. Daar is ook tientalle binnenshuise én buitelug-doendinge en besienswaardighede in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Seaview 16 La Luce sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Seaview 16 La Luce
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Manaba-kusweg 5, Manaba-strand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seaview 16 La Luce het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R950
Vanaf R855
per nag (plek vir 6)
was R950
Vanaf R855
per nag (plek vir 6)
was R950
Vanaf R855
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba-kusweg 5, Manaba-strand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHWD9DKnSUQ43khIEhXiKIK5TWPm3eSgjuVxHqK9IBaDlKdeGo5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R950, nou Vanaf R855  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 5 Manaba Beach Road Manaba Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -30.854088762712 30.380116080634
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za