Seaview Cottage
Opsomming van Resensie
Tracey S - Jan 2023
Algehele gradering
Great holiday, great views.
Lees meerSeaview Cottage se terugvoer
Thank you Tracey, glad you enjoyed it, will address the issue of cleanliness.
Regards
Janet T - Aug 2022
Algehele gradering
Tussen lae koste behuising maar met pragtige uitsig op Umtatariviermond.
Erich L - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig. Baie lekker gebly. Pad slegs 4x4.
William G - Sep 2018
Algehele gradering
Wish we could stay there for a whole month!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wens ons kon hier bly vir 'n hele maand!
Ons het 'n rustige, ontspanne tyd by die kothuis gehad. Die plaaslike gids, Donald, is baie behulpsaam en het ons tyd nog meer spesiaal gemaak. Slegte paaie wat die rit langer gemaak het, maar steeds pret as jy 'n 4x4 het. Baie lekker en goed toegeruste selfsorgkothuis.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Seaview Cottage se terugvoer
Hi William,
Thank you for your review, I really appreciate it. You and your family will always be welcome.
Regards,
Mark
Seaview Cottage
Petro H - Jul 2018
Algehele gradering
Loved it.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Matokazini, Koffiebaai, 5082, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom