Windsor-on-Sea Akkommodasie by Seaview on Shelly | LekkeSlaap
+8
+8

Seaview on Shelly

Selfsorg
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eenheid 6 Isles of Shelly, Sparrow-weg 1, Windsor-on-sea, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seaview on Shelly bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer dorpshuis. Dié dorpshuis is in 'n rustige kompleks met net 11 eenhede en 'n gemeenskaplike swembad. Die kompleks is in Windsor On Sea net oorkant die pad van Shelly Centre en 400 m vanaf die strand.

Die dorpshuis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed in die derde slaapkamer. Daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea vir 'n sesde gas. Daar is 2 badkamers waarvan een 'n bad en die ander een 'n stort het.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele, en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste kan die see-uitsig van die stoep af saam met hul oggendkoffie of -tee geniet. Die stoep het 'n ingeboude braai-staander.

Slaapplek

’n Bespreking by Seaview on Shelly sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Eenheid 6 Isles of Shelly, Sparrow-weg 1, Windsor-on-sea, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eenheid 6 Isles of Shelly, Sparrow-weg 1, Windsor-on-sea, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c8c22abd5d04e4483437d10a5c420b95ffe4c23117216917b8f67e90c498e77f30737df5464b34cd093554fb9b4cea73c01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 4) Unit 6 Isles of Shelly, 1 Sparrow Road Windsor-on-sea 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -30.811869640298 30.406656176235
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za