Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Villas - Holiday Home

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saville-laan 5, Illovo Beach, Kingsburgh, 2146, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R820 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seaview Villas - Holiday Home is 'n afgesonderde huis in 'n doodloopstraat en 'n lieflike, stil area in Illovo Beach. Ons is aan die bopunt van 'n heuwel met 'n 180°-uitsig oor die see. As jy daarvan hou om foto's te neem of vis te vang, is die plek net vir jou

Daar is 3 slaapkamers waarvan 2 'n klein balkon het met 'n uitsig oor die see. Die 1 badkamer het 'n bad en stort en die tweede badkamer het slegs 'n stort. Die kombuis is vir selfsorg toegerus. Die huis word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Buite is 'n versonke braai-area en veilige parkeerplek is beskikbaar net voor die toesluitmotorhuis. Rook is verbode in die eenheid. Gaste mag wel op die patio rook. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Danksy ons fantastiese ligging, reg op die kruin van die heuwel, is ons net 500 m van die see af, maar dis ongelukkig bietjie moeilik om te voet daar te kom. Dit is dus beter om te ry na een van die baie strande hier rond. Daar is een geslote parkeerplek en nog een parkeerplek. Slegs 2 voertuie word toegelaat.

Daar is ook 'n Pick n Pay met 'n lieflike koffiewinkel en 'n groot Spar binne 'n 2 km radius van die huis af met 'n KFC, Nando's en Debonairs. Die Galleria Winkelsentrum is 10 km van ons af en hulle het 'n ysskaatsbaan, flieks, baie restaurante, winkels en kaskarre.

Slaapplek

’n Bespreking by Seaview Villas - Holiday Home sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 63 resensies vir Seaview Villas - Holiday Home
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Jaar gelys 10

Ligging

  • Saville-laan 5, Illovo Beach, Kingsburgh, 2146, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seaview Villas - Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saville-laan 5, Illovo Beach, Kingsburgh, 2146, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhYTRhMGVjLWU4MDItNDQ2My1iNGE5LWM0OWEwODdkZjQ5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 6) 63 5 1 5 5 Saville Lane Illovo Beach 2146 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.115169549354 30.849092576721
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem