Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaView2die4

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir SeaView2die4
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elize E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize E

Heerlike en rustige verblyf, het heerlik gekuier.

Yskas dalk net bietjie te klein vir die grootte van die eiendom, aangesien groot gesinne die eiendom bespreek. Die stort in die een badkamer lek water, maar verder was alles doodreg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SeaView2die4 se terugvoer

Baie dankie vir die waardevolle terugvoer, ons maak werk daarvan.

Vriendelike groete
Amanda Kieser

SeaView2die4
Marelize C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize C

Fantasties.

So lekker gerus. Die omgewing was stil en rustig. Huis was baie mooi skoon en netjies. Dankie vir die puik diens. Ons kom verseker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Kreef Laan, Tergniet, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaae754be90744aff64cac08ec163c84bd64e25f2ffd50f052f208a70cb06f75a55cb287cc0b45beee701f19288abcfa3b8a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 1 Kreef Avenue Tergniet 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.068177623435 22.186090350151