Seaway Backpackers

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Seaway Backpackers is in die bekoorlike dorpie Kleinzee geleë. Die dorp bied 'n rustige oord aan gaste wat opsoek is na 'n ontspanne wegbreek langs die kus.

Dié verblyf beskik oor 8 standaardkamers en 2 dubbelkamers. Die standaardkamers het elk 2 enkelbeddens en die dubbelkamers het elk 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n wasbak en gemeenskaplike badkamers is beskibaar.

Die gemeenskaplike kombuis is goed toegerus vir selfsorg en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste se gebruik. Daar is ook 'n eetarea en koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar.

Aktiwiteite in die omgewing sluit in gholf, sokker, voëlkyk, 'n skeepswraktoer, visvang, swem, branderplankry, wandel langs die kus, asook georganiseerde staptoere en 4x4-roetes in. Hier kan ook mooi blomme besigtig word in die blommetyd.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Seaway Backpackers gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za