by Seba Cottages Guest House | LekkeSlaap
+61

Seba Cottages Guest House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemanstraat 139, Mokopane (Potgietersrus), 0600, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 710 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Seba Cottages Guest House bied verblyf in Mokopane/Potgietersrust.

Elke selfsorg-eenheid het 'n slim-TV, lugversorging, verwarmer en 'n kombuisie wat toegerus is. Die eenhede word daagliks skoongemaak en gaste kan 'n skoon bed met vars beddegoed met aankoms verwag. Daar is 'n dubbelbed met plek vir 2, asook 'n en suite-badkamer in elke dubbelkamer.

Die tuinkothuise is deur 'n professionele binnenshuise ontwerper versier en is ultra modern.

Die swembadarea, tuin, fonteine en majesteuse bome skep 'n rustige atmosfeer. Gaste kan op die bankies in die tuin ontspan en die son en voëls dophou. Elke eenheid het veilige, privaat onderdakparkeerplek.

Kom ervaar warm, vriendelike diens eerstehands.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 22 resensies vir Seba Cottages Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Schoemanstraat 139, Mokopane (Potgietersrus), 0600, Limpopo
  • Gaste dink Seba Cottages Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 710
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 710
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemanstraat 139, Mokopane (Potgietersrus), 0600, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwODg2OGI0LWE0M2YtNGM1Ny1iMWIyLWQxNTE2YmJiMDhiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 710  per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 139 Schoeman street Mokopane ( Potgietersrus) 0600 Limpopo 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -24.189759 28.999066
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem