LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Second Best Accommodation | LekkeSlaap
+13

Second Best Accommodation

1 resensie
Gastehuis
Eenheid 2 - Dubbelkamer
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié pragtige oopplan-kamer is ideaal vir 'n paartjie met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens vir individue. Elke oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer, platskerm-TV met DStv en 'n kombuisie. Gratis WiFi word ook voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1 - Koninggrootte-bed en slaapbank
Vanaf R850
per eenheid
Beskrywing

Dié pragtige oopplan-kamer is ideaal vir 'n paartjie met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens vir individue. Die kamer het ook 'n slaapbank wat slaapplek vir 'n ekstra persoon bied. Die kamer kan 'n maksimum van 3 persone akkommodeer. Elke oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer, platskerm-TV met DStv en 'n kombuisie. Gratis WiFi word ook voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braemar-weg 2, Beaconhurst, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfj1Uws48G4CeQDpX38RveABFoq78f3iHZrOD3RnCYbDfSNLov?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 2 Braemar Road Beaconhurst 5241 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.969533 27.945685
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!