Oos-Londen Akkommodasie by Second Best Accommodation | LekkeSlaap
+13

Second Best Accommodation

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braemar-weg 2, Beaconhurst, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Second Best Accommodation is op die eienaar se perseel in 'n stil woonbuurt, Beaconhurst in Oos-Londen.

Verblyf is in 2 gaste suites beskikbaar en bied slaapplek vir 3 volwassenes in die een eenheid en 2 volwassenes in die tweede eenheid. Elke oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en het 'n en suite-badkamer, platskerm-TV, toegang tot al die DStv-kanale, en 'n kombuisie. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Veilige parkeerplek op die perseel en agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar en die eenheid het 'n alarmstelsel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Second Best Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Braemar-weg 2, Beaconhurst, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Second Best Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braemar-weg 2, Beaconhurst, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfj1Uws48G4CeQDpX38RveABFoq78f3iHZrOD3RnCYbDfSNLov?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 2 Braemar Road Beaconhurst 5241 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.969533 27.945685
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za