LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Secret Valley Cottage | LekkeSlaap
+9

Secret Valley Cottage

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Secret Valley Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Agnes B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes B
Saam met vriende

Absolute wonderskoon natuur!

Pragtige huis met die mooiste uitsig. Die rivier, perde en berge gee aan die plekkie die perfekte atmosfeer vir lekker ontspan. Sal beslis weer daar gaan asemskep!

Karen L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L
Gesin met klein kinders

Ongelooflik goed toegeruste huisie met water wat kibbel in die agtergrond.

Ons het heerlik gebly. Dis baie mooi skoon en netjies en hulle het aan alles gedink om die naweek gerieflik en genotvol te maak. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Gerhard F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiterste stilte.

Baie ruim en netjiese kothuis. Beskik van alles wat jy nodig het om jou van die stadslewe te vergeet.

Claire D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire D
Saam met vriende

Amazing.

Pragtige natuurskoon. Net die regte plek om jou battery te herlaai.

Secret Valley Cottage's terugvoer

Bly julle kon so lekker ontspan. Altyd welkom

Secret Valley Cottage
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Lemoentuin, Kleinbrakrivier, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2CYOoa6xHTz7olYvELdNa8gcPAaZ1FZ0o8KFTBY0Ix7QnupZK6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Lemoentuin Farm Klein Brak River 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.978164 22.095247
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!