Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morgans Bay Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 310, Sedge Place, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Morgans Bay Beach House is 'n selfsorgvakansiehuis met slaapplek vir tot 10 gaste en kyk uit oor die strandmeer en see. Die huis is 'n kort rit of net 10 minute se stap van die see af.

Morgans Bay Beach House het 5 en suite-slaapkamers. Daar is 'n sitkamer, TV-kamer met 'n TV en DStv, 'n swembad, dekke en vir die braailiefhebbers is daar 'n braai en 'n pizza-oond.

Die volledig toegeruste huis kan deur 'n skoonmaker teen 'n addisionele fooi skoongemaak word. Daar kan ook 2 skoonmakers gereël word, afhangend van jul vereistes. Let asb. daarop dat dit nie ingesluit is nie en teen 'n addisionele fooi beskikbaar gestel word. Die diens is verpligtend vir meer as 2 gaste.

Hierdie vakansiehuis is ideaal vir korttermyn of langer verblyf. Daar is verskeie doendinge in die area, soos perdry, diepseehengel, gholf en fynproewersdisse by die Famous Morgan Bay Hotel tot 'n besoek aan een van die baie restaurante in die omtrek. Daar is voorwaar 'n opsie wat elke gas se behoeftes soos 'n handskoen sal pas!

Slaapplek

’n Bespreking by Morgans Bay Beach House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Morgans Bay Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 10

Ligging

  • Erf 310, Sedge Place, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Gaste dink Morgans Bay Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 310, Sedge Place, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4015a4c108e8b1b2f54f50ab132ac3cd508c0edf10a80aa28f2ddd8edb213377b230f484c1e9ee63ae8066ae2c6118c0207d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 Erf 310 Sedge Place 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.704420353396 28.339142203331
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem