Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sedgefield Kingfisher Cottage

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-rylaan 23, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Sedgefield Kingfisher Cottage bied selfsorgverblyf in 'n stil, troeteldiervriendelike, voëlryke tuin oorkant die strandmeer in Sedgefield. Die kothuis skuil agter die hoofhuis. 'n Geplaveide paadjie wat saans verlig word, lei al langs die strandmeer af tot by die strand en jetty. Langs dié paadjie is dit ook net 600 m na die middedorp. Buite die kothuis is 'n mosaïekbankie waar jy kan sit en die sonsopkoms, sonsondergang, berg, strandmeer en natuurlewe kan dophou. Alles is naby en die rustige dorpie het so baie om te bied.

Daar is 2 selfsorgkothuise - Sedgefield Kingfisher en Sedgefield Lagoon Hideout. Die kothuise is oorkant mekaar op dieselfde perseel. Albei is vir selfsorg toegerus en het hul eie kombuise, leefareas en stoepe. WiFi en DStv is beskikbaar. Daar is 'n kragwisselaar om krag te voorsien tydens beurtkrag.

Sedgefield Kingfisher is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende en bied verblyf aan 6 gaste. Dié kothuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamers en hoofbadkamer met 'n bad is op die boonste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n houtkot vir 'n baba. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die derde, kleiner, slaapkamer het 'n enkelbed. Die kombuis, eet- en leefarea, badkamer met 'n stort, wasmasjien en tuimeldroër is op die onderste verdieping.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n toonbank met stoeltjies, asook 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n hout eetkamerstel met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en skuifdeure wat na 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai lei.

Daar is 'n lieflike tuin met 'n berguitsig en heelwat speelruimte. Daar is 'n parkeerplek oorkant die kothuis op die perseel. Toegang na die perseel is via 'n elektriese hek.

Die kothuise kan daagliks op versoek skoongemaak word teen ekstra koste. Gaste het ook toegang tot die oprit en 'n ruim agtertuin. Gaste kan kajakke op die perseel teen 'n ekstra koste huur

Slaapplek

’n Bespreking by Sedgefield Kingfisher Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Sedgefield Kingfisher Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Jaar gelys 6

Ligging

  • Kingfisher-rylaan 23, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sedgefield Kingfisher Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-rylaan 23, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwnHMU7gQ9DjquoZXOpuQx6p5gfO1o6q4KiMXw61H0xmSFquqII?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 23 Kingfisher Drive Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.02042791405 22.802242576127
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem