Hibberdene Akkommodasie by See-2-Sea Holiday Apartment | LekkeSlaap
+15
+15

See-2-Sea Holiday Apartment

Selfsorg
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracuda Boulevard 667, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

See-2-Sea Holiday Apartment is in Hibberdene aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë en bied gehalte-vakansieverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is in 'n kompleks op die strand geleë en is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die een verdieping beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, bedjie vir 'n kind en 'n en suite-badkamer. Die ander slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, tuimeldroër en 'n wasmasjien.

Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Openview. Die leefarea lei na 'n ruim patio met braaigeriewe.

Die kompleks is veilig omhein met elektriese omheining en gaste het toegang tot 1 onderdakparkeerplek in 'n motorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by See-2-Sea Holiday Apartment sluit in:

Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Barracuda Boulevard 667, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracuda Boulevard 667, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIvYhYDTCJbD5sxp4fKa24XMs0nns7vOcV5oPQYEZQr1up19NXF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 667 Barracuda Boulevard Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.576030307538 30.57510381786
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za