See en Berg Rusplek

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 11 Jan 2020 tot 20 Mrt 2020.

Beskrywing

See en Berg Rusplek is in Reebok, in Mosselbaai geleë en bied 'n rustige huis, ideaal vir 'n gesinsvakansie. Dit is binne maklike bereik vanaf hoofweë, winkels en restaurante, swemstrande, Hartenhos en die Midbrak omgewing.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir tot 10 gaste. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Daar is 2 badkamers, 1 en suite en 'n gastetoilet. Daar is genoeg rusbanke vir kleiner kinders.

Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Hier is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is op aanvraag beskikbaar.

Die sitkamer is ruim met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Daar is 2 leefareas en lekker kuierstoepe, een met n ingeboude braai, met pragtige uitsigte om die sonsondergange met 'n skemerkelkie te geniet.

Die huis het ook braaigeriewe, 'n klein omheinde tuin indien gaste hul troeteldiere wil saambring en veilige parkeerplek op die perseel.

Die huis het 'n balkon en spog met 'n 180°-uitsig oor die see en kuslyn. Hier is walvisse, dolfyne, swemstrande en lekker doendinge. Die huis is aan die kus van Tergniet geleë tussen Klein- en Groot-Brakrivier, sowat 20 minute se ry vanaf Mosselbaai en George Lughawe. Die perseel bied maklike toegang tot die N2 en die hoofroetes na Kaapstad en Port Elizabeth.

Slaapplek

'n Bespreking by See en Berg Rusplek sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Tripelstapelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na See En Berg Rusplek gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R990 R792 per nag (plek vir 7)

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 11 Jan 2020 tot 20 Mrt 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za