Jacobsbaai Akkommodasie by See-pampoentjie | LekkeSlaap
+15

See-pampoentjie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerom 4 No. 27, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

See-Pampoentjie is 'n lieflike, privaat en oopplan-selfsorgwoonstel met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die woonstel beskik oor 'n oopplan-, volledig toegeruste kombuisie, en 'n beskutte braai-area vorm deel van hierdie knus eenheid. Geriewe in die woonstel sluit beddegoed en handdoeke (nie swemhanddoeke), volledige DStv, kook- en braaigeriewe, eetgerei en breekware, 'n mikrogolfoond, braaipan, 'n tweeplaatstofie, en 'n yskas-vrieskas in.

Slaapplek

’n Bespreking by See-pampoentjie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 37 resensies vir See-pampoentjie
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Keerom 4 No. 27, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink See-pampoentjie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerom 4 No. 27, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0Mzc4YzMwLWUzZTEtNGQwOS05Y2UwLTM2NTQ3NzQzMDMzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 Keerom 4 No 27 Jacobsbaai 7395 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -32.970237892822 17.887921582375
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za