Uvongo Akkommodasie by See Uitsig 14 | LekkeSlaap
+15
+15

See Uitsig 14

Selfsorg
  • Vanaf R490 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gardenlaan 63, Uvongostrand, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

See Uitsig 14 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Uvongostrand. Die kompleks is naby die strand, restaurante en winkels.

Die woonstel is op die grondverdieping en bied verblyf aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed.

Die tweede slaapkamer het toegang tot 'n tweede badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n mikrogolf, oond, stoof en eetgerei toegerus. Die leefarea langsaan het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart saambring om DStv te kyk.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n privaat braai-area. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad wat omhein is en daar kelderparkeerplek vir 1 voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by See Uitsig 14 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Gardenlaan 63, Uvongostrand, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R490
per nag (plek vir 6)
Vanaf R490
per nag (plek vir 6)
Vanaf R490
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gardenlaan 63, Uvongostrand, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2UyaPC5Bon5uBXDTBSaRigd0vHox3cvMQlypuH1FA7CmH8oiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R490  per nag (plek vir 6) 63 Garden Avenue Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.830396585776 30.397736262917
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za