Uvongo Akkommodasie by See Uitsig 16 | LekkeSlaap
+17
+17

See Uitsig 16

Selfsorg
  • Vanaf R660 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Garden-laan 63, Uvongo Beach, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

See Uitsig 16 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks is naby Uvongo Beach geleë.

Die woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir 2 kinders. Die hoofbadkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander toebehore. Die sitkamer langsaan het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Explora-dekodeerders werk nie. Die leefarea bied toegang tot 'n klein balkon met 'n ingeboude braai.

Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en veilige onderdakparkeerplek vir voertuie. See Uitsig 16 is sowat 14 km vanaf Margate North-strand en ander besienswaardighede aan die Suidkus.

Slaapplek

’n Bespreking by See Uitsig 16 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Garden-laan 63, Uvongo Beach, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R660
per nag (plek vir 6)
Vanaf R660
per nag (plek vir 6)
Vanaf R660
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Garden-laan 63, Uvongo Beach, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz7CrEHS9SbNOwVvXbMNFuNaau1EXUccRlmMjVwVllbvifLu4hr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (plek vir 6) 63 Garden Avenue Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.830305583439 30.398143777808
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za