Uvongo Akkommodasie by See Uitsig 3 | LekkeSlaap
+15
+15

See Uitsig 3

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R490 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Garden-laan 63, Uvongo-strand, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

See Uitsig 3 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige See Uitsig-kompleks naby die strand en verskeie winkels en geriewe in Uvongo.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 4 kinders onder 14 jaar, en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het slaapplek vir 4 op 2 dubbel-stapelbeddens.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die eetarea het 'n ronde etenstafel met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n TV en skuifdeure wat lei na 'n stoep met braaigeriewe.

Die See Uitsig-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en veilige onderdak-parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by See Uitsig 3 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

2 uit 5van 1 resensie vir See Uitsig 3
Netheid
2.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • Garden-laan 63, Uvongo-strand, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R490
per nag (plek vir 2)
Vanaf R490
per nag (plek vir 2)
Vanaf R490
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Garden-laan 63, Uvongo-strand, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5SsJMfGQUNEseTNBh7fDG15GqeKkPU7MrlnIGklEPQIYfw51nA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R490  per nag (plek vir 2) 1 5 1 2 63 Garden Avenue Uvongo Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.830370441681 30.398249176057
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za