Jongensfontein Akkommodasie by Seebries 12 House HL06 | LekkeSlaap
+14
+14

Seebries 12 House HL06

Selfsorg
  • Vanaf R2 720 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seebrieslaan 12, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seebries 12 House HL06 is 'n selfsorghuis in die kusdorpie Jongensfontein, net 16 km van Stilbaai af, en ideaal vir gesinsvakansie by die see. Die dorp is 'n gewilde bestemming vir branderplankryers en spog met uitstekende weerstoestande vir hengelaars.

Verblyf word in 2 slaapkamers aangebied en daar is slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stapelbed is ook beskikbaar. Die kamers deel 2 badkamers met 'n bad en/of 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus. Die huis het ook 'n binnebraai-area, TV en parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis.

Jongensfontein bied 'n rits doendinge, soos swem, skubaduik, snorkel, visvang, branderplankry en gholfpspeel.

Slaapplek

’n Bespreking by Seebries 12 House HL06 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans

Ligging

  • Seebrieslaan 12, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 720
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 720
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 720
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seebrieslaan 12, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa57cde62fe6eda30b0b723b76465a87c7e5b590b6f152b12d3d7530f688025c2843b8c84a974d8a9818669b1ef502af6dc6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 720  per nag (plek vir 6) 12 Seebries Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.425689 21.335395
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za