Umdloti Akkommodasie by Seebriesie by Klub Mykonos | LekkeSlaap
+9
+9

Seebriesie by Klub Mykonos

Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamontweg 22, Club Mykonos 20B , Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seebriesie by Klub Mykonos is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Umdloti sowat 1,2 km vanaf South Beach.

Dié oopplan-woonstel het lugversorging en 'n koningingrootte-bed. Die woonstel het 'n privaat badkamer met 'n bad, handstort en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas en etenstafel. Gaste kan in die sitarea of op die stoep, wat 'n see-uitsig het, ontspan. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Klub Mykonos bied 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, muurbalbaan en 24 uur-sekuriteit. Umdloti bied verskeie doendinge soos voëlkyk by die Mount Moreland Swallows, mikro-vlugte, gholf, branderplankry, windplankry, visvang, dolfyn- en walviskyk, swem, en nog meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Seebriesie by Klub Mykonos sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Bellamontweg 22, Club Mykonos 20B , Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamontweg 22, Club Mykonos 20B , Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJpkF1JFdL4IKvodav2vf8fp3Ls9Mg09dXEnqspDeO3DSX1dFhE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 22 Bellamont Road Club Mykonos 20B 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.665025775802 31.120121982804
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za