Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seekat

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gillian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 92 resensies vir Seekat
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Leandre H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leandre H
Saam met vriende

Could do better.

No value for money - two-plate stove, rusted grater, 1 pan, chipped saucer. I was not sure how the induction plate worked. Please be clear that the bathroom is through the main bedroom. This was a huge inconvenience. Two single beds in the second bedroom is odd; one person's feet would be in the other's face.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location. Close to the beach. Cosy and clean.

Perfect place to have a weekend away to rest and also pet friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and relaxing.

Enjoyed the crayfish.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold M
Gesin met tieners

Good.

Everything was good, except for a pungent smell coming through the door connecting Seekat 3 and the laundry. A very unpleasant smell that travelled into our rooms. I think there is a blocked drain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert W
Gesin met klein kinders

Rustig en genotvol.

Baie plek met uitstekende ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik uitgerus.

Ons het heerlik gekuier, alles was netjies en die uitsig op die see vanaf die balkon was ons hoogtepunt elke dag. Al die geriewe wat jy nodig het, lekker board games, stappafstand van die see met 'n asemrowende uitsig terwyl jy lekker gesellig braai en kuier op die balkon. Al wat ek kan aanbeveel is 'n goeie lig in die braai self, het maar selfoonliggie gebruik om op die rooster te skyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seekat se terugvoer

Thank you Pieter, I’m glad you enjoyed your stay. I will definitely get a light for the braai, good idea.
Kind regards
Gill

Seekat
Yolande J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande J
Saam met vriende

Lekker gebly, skoon, netjies, loopafstand van strand. Sal definitief weer teruggaan.

Lekker plekkie met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franz P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Franz P
Saam met vriende

Pragtige uitsig.

Seekat het 'n pragtige uitsig oor die see met 'n beeldskone sonsak en opkoms. Dit is stapafstand van die strand. Baie naby aan die winkels. Definitief die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilone W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilone W

Excellent

Relaxing environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N
Gesin met tieners

Lekker ontspan en die area verken.

Wegbreek was nodig en ons het goed uitgerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Gesin met klein kinders

Huis weg van huis.

Lekker gekuier met my gesin en twee Spaniels. Vriendelike diens en sal weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mornay D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay D
Saam met vriende

Lekker en gerieflik.

Voldoende aan al die vereistes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cerys E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cerys E
Saam met vriende

Always enjoy my stay in Seekat 1.

Special to be allowed to take my dog, Bailey, that is important to me. Thank you so much Gill, everything was perfect. Hope to be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich M
Saam met vriende

Awesome.

Net een problem is dat wanneer jy met vriende is, dan is die toilet se gebruik iets van 'n steurnis vir jou wat in die hoofslaapkamer slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merrlene F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merrlene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Wish we could've stayed longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette K

Heerlike stoep.

Pragtige, skoon eenheid. Ons het vreeslik lekker op die stoep gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cor V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cor V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik, genoeg spasie, perfek!

Seekat 1 is die perfekte plekkie in Paternoster. Alhoewel dit nie 'n see-uitsig het nie, pla dit eintlik glad nie. Die stoepie is perfek vir 'n heerlike braai en omdat dit redelik bo die straatvlak is, kan mens lekker uitkyk en sien. Die kamers is baie gemaklik en ruim. Stapafstand van die see en van die dorp af, met parkering langs die huis. Daar is 'n binne-kaggel vir 'n koue aand, en goed toegerusde kombuis. 'n Groot plus is dat dit hondjie-vriendelik is, wat ons baie waardeer. Kommunikasie was deurgaans maklik en vinnig, en Gordon het ons vinnig kom groet om die sleutel te oorhandig. Die wifi-wagwoord het nie gewerk nie maar dit was nou regtig nie die einde van die wereld nie - dit was immers 'n wegbreeknaweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erik M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely cottage.

Great place to stay. Nicely appointed and close to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en smaakvol met al die nodige.

Die parkering is knap as 'n motor vir die ander eenheid ook moet parkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige kuier met 'n pragtige uitsig.

Ek en my man het met ons 2 baba hondjies gegaan en heerlik gekuier. Rustig op die boonste verdieping met 'n see-uitsig en lekker gebraai op die beskutte stoep. Lieflike stil area, stap afstand na die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derelle V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derelle V
Gesin met klein kinders

Great.

Our stay was excellent. Private but spacious. The unit was very clean and modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan G
Gesin met tieners

Seekat is 'n perfekte wegbreekhuisie naby see vir familie van vier of minder.

Ons het baie lekker gekuier by Seekat 1, huisie is toegerus met genoeg komberse skoon handdoeke en is netjies en skoon. Dit het ook 'n rechargeable lig vir loadshedding. Dis lekker naby see en het 'n lekker stoep om sonsondergang te besigtig. Ons pekingese en haar twee babas het die stoep baie geniet. Ons het nie 'n pan gehad gehad maar Gill se man het ons uitgesorteer met een. Enigste probleem is die fridge is 'n bar fridge en dus klein. Ons moes ons vleis braai met aankoms aangesien daar nie vrieskas was om dit te stoor nie. As ek kan recommend sal ek aanraai dat daar 'n behoorlike fridge geinstalleer word om goed te vries vir latere gebruik. Andersins sal ek dit aanraai vir enige iemand. Sal definitief terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wesley D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley D
Gesin met tieners

Lekker ondervinding.

Was 'n lekker kuier, sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dollie C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dollie C
Saam met vriende

Heerlik.

Pragtige ligging. Parkeerplek bietjie knap as ander eenheid gebruik word. Aangename gasvrou en het terugvoer aan haar gegee rakende badkamervenster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana J
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gekuier, en het die rustigheid baie geniet.

Sal weer terug wil gaan. Weg van die gewoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Domecia B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Domecia B
Gesin met klein kinders

We had a wonderful weekend. The place was clean, the atmosphere tranquil and the service provided by Gill was excellent. I would recommend Seekat 1 to all of my friends and family.

We had a pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G
Gesin met tieners

Netjies, skoon en naby die strand!

Sien julle gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark P
Gesin met klein kinders

Rustig en veilig.

Baie rustige, stil naweek met goeie weer en netjies geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Swanel R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Swanel R
Gesin met tieners

Pragtige Paternoster.

Dit was 'n lieflike wegbreek. Die plekkie was net groot genoeg vir wat ons nodig gehad het. Mal oor die stoep, loopafstand van die strand af, was regtig 'n lekker naweek. Iets wat ek net wil bynoem, dat die hoofslaapkamer se matras dalk op 'n stadium vervang kan word want hy is redelik uitgeslaap op die een kant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zyma A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zyma A
Gesin met klein kinders

Great stay, thanks.

The three cottages suited our needs perfectly. It was clean and cosy with a perfect location. We will be back. I already recommended Seekat to friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gregory K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gregory K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We stayed in Seekat 2, not 1.

Manufacturer user manuals for appliances can be useful i.e. gas stove, microwave etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanneke D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanneke D
Gesin met klein kinders

Gesellige, netjiese en goed ingerigte kothuis.

Ons het die weer bietjie onderskat en koud gekry die eerste aand, toe ons dit onder die gasvrou se aandig bring het sy dadelik gereël vir ekstra komberse. Die stoep is 'n baie gesellig kuierarea met die see as agtergrond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette M
Gesin met tieners

Betowerend mooi.

Die blyplek is lieflik en het die mooiste uitsig vanaf die braaistoep. Dis ruim, baie goed ingerig met goeie kwaliteit beddegoed, super skoon en het selfs 'n alarmstelsel. Dis stapafstand strand toe en die grootste bonus was dat ons ons Schnauzer mag saam geneem het. Ons sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca W
Gesin met klein kinders

Ons het weg gebreek vir my verjaardag.

Die plekkie was skoon en netjies, goed toegerus en naby aan die strand en winkeltjies. Ons het dit baie geniet. Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeroen V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeroen V

Beautiful little home with a stunning view!

Our stay at Seekat was very beautiful! We had a very nice time as a family together braaing and watching the breathtaking sunsets from the balcony. That is something priceless that definitely gets included in your price! We recommend Seekat for a family that is just looking for a relaxed breakaway from the city! It would've been nice if the kitchen was a bit more equipped. There wasn't any good braai equipment witch made braaing quite difficult. And simple things like black bags and toilet paper was very limited. For the rest it was definitely something we recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette L
Gesin met tieners

Heerlike wegbreek, die omgewing is stil en die strand maklik bereikbaar. Kan dit beslis aanbeveel.

Alles was skoon en netjies. Seekat 1 het alles wat ons kon nodig kry en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene R
Saam met vriende

Lieflike verblyf! Naby die see.

Als wat jy benodig vir 'n rustige kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauline D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige selfsorgverblyf binne loopafstand van strand en alle besienswaardighede.

Seekat 3 is ideaal vir 2 paartjies wat saam vakansie hou - ons het baie van die uitleg gehou waar die 2 en suite-slaapkamers heeltemal apart van die woonkamer en kombuis is. Die eenheid is baie netjies en goed toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek. Die uitsig op die stoep is asemrowend en net reg vir braai en sononderkuiers. Jy is binne loopafstand van die strande, winkeltjies en eetplekke, selfs die Paternoster Waterfront is net 'n kort strandstappie weg. Ons sal beslis weer hier bespreek, baie dankie Gillian vir jou gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seekat se terugvoer

Thank you so much for the lovely review, I'm so glad you enjoyed your stay and hope to see you again,

Seekat
Aydin O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aydin O
Gesin met tieners

We had a wonderful time.

Place and stay was very relaxing, clean and safe. And our family and dogs had wonderful time. We will go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan K
Gesin met klein kinders

Ons kan nie wag om terug te kom nie.

Baie vriendelike diens met mooiste geriewe. 150m van die strand af met 'n wonderlike stoep en braaiplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simon N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

'n Fantastiese ervaring. Baie netjies en skoon. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just wanted to say thank you for an absolute awesome weekend. One of the best places I have stayed at. It was absolutely amazing and we had a wonderful time. Thank you for letting us stay here. We will definitely recommend your place to friends and family.

It was wonderful accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seekat se terugvoer

Thanks so much and we are so glad you enjoyed your stay. Hope to see you again soon.

Seekat
Helen C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen C
Gesin met tieners

It is a lovely and quiet unit with beautiful sea view.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clayton Z - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clayton Z
Gesin met klein kinders

Hemel op aarde.

Seekat1 is die perfekte blyplek vir Family van 4. Die stoep is die plek waar jy sal kuier tot die son sak. Groot stort en badkamer in die hoofslaapkamer. 300 m stap van die stand. Het alarm en sekuriteitshek. Niks meer nodig nie, alles is daar. Puik puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seekat se terugvoer

Thank you so much we’re glad you enjoyed your stay and hope to see you again.

Seekat
Joshua O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was amazing!

Ek sal Seekat enige dag weer book, dit was meer as wat ons verwag het. Die diens en hospitality was uitstekend. Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seekat se terugvoer

Thank you so much and we hope to see you again.

Seekat
Krystle O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krystle O

Absolutely beautiful, neat and idyllic.

Excellent location, lovely setting and neat. We had a wonderful time and will be back sooner rather than later. Thank you Seekat, you made our holiday extra special.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seekat se terugvoer

Thank you Krystle, it was lovely to have you come visit and we look forward to welcoming you again.

Seekat
Elzulien W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzulien W
Gesin met tieners

Dit was 'n fantastiese Weskus huisie en dorpie. Beste om hier die Weskus kultuur en gevoel te beleef.

Ons het heerlik gebly in Seekat 3. Ons was 5 mense en het gemaklik geleef daar. Alles wat jy nodig het is daar en dit lyk net soos op die fotos. Goeie ligging. Sien die see van die stoep af. Sal beslis terug gaan daarheen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seekat se terugvoer

Thank you so much, we are glad you enjoyed Seekat 3 and hope to see you again.

Seekat
Simone F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simone F
Saam met vriende

Tranquil, cosy house in a cute town.

A road away from the beach, Seekat 1 offers a peaceful environment in a clean cosy space.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seekat se terugvoer

Thank you Simone, it was lovely to host you.

Seekat
Melanie W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a lovely stay - thank you.

The owner is very nice and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricardo W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo W
Gesin met klein kinders

Awesome stay as usual

Absolutely love staying at Seekat. We enjoyed the peaceful time and being able to walk around the area at any time of the day or night. The bottle of wine on arriving was thoroughly enjoyed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig S
Saam met vriende

Thoroughly enjoyed our stay at Seekat 1 in Paternoster.

The accommodation certainly lived up to our expectations and the experience was certainly memorable. I highly recommend the accommodation to anyone wanting to visit Paternoster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alichia N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alichia N
Gesin met tieners

Netjies en skoon.

Seekat 1 is skoon en netjies maar klein. Alhoewel dit 4 mense kan slaap is dit eintlik meer ideaal vir 2 volwassenes of 'n paartjie met klein kinders. Die kombuis het al die basiese toerusting en het slegs een opwasbak ('prepbowl') beskikbaar. Daar is 'n klein, kompakte tweeplaatstoof/oond maar 'n lekker ruim stoep met 'n braai buite. Beperkte DStv-pakket (geen sport kanaal).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricardo W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo W
Gesin met klein kinders

Relax and worry no more.

My wife and 2 young sons enjoyed our stay at Seekat 1. The accommodation provided everything we required for the time we spent there. We were lucky enough to enjoy a couple of days without rain and could go for walks, especially on the beautiful beaches. The locals are super friendly and our host, Rina was always ready to help in any way. Thank you for a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jéan A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jéan A
Gesin met klein kinders

Rustig, baie netjies en stapafstand van die see en restaurante.

Veilig, rustig en baie goed geleë. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D
Saam met vriende

We had a great weekend.

The place is well equipped for making your stay memorable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl V
Gesin met klein kinders

Baie privaat, en rustige Atmosfeer.

Die eenheid is netjies en skoon. En ideaal geleë. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Volgens my ouers, was dit die rustige atmosfeer, netheid van plek en die afstand vanaf see. Hulle het elke oomblik geniet.

Dit was die ideale plekkie vir vinnige wegbreek om te ontspan. Hulle het veilig gevoel en was daar absolute rustigheid rondom hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shabier K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shabier K
Gesin met tieners

Nice and cosy atmosphere.

Highly recommended. Nice and cosy atmosphere to relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig!

Ons het dit baie geniet. Ons wou uitrus, en ons het. Die weer het ook lekker saamgespeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stacey L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey L
Gesin met klein kinders

Baie lekker gerieflike verblyf vir 'n huisgesin.

Ons kinders het lekker op die stoep gespeel en dit is loop afstand van die strand af. Die eienaar bly ook op dieselfde perseel en was baie vriendelik en behulpsaam met ons navrae. Ons kinders het lekker op die stoep gespeel en dit is loopafstand van die strand af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anche N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anche N
Saam met vriende

Heerlik gekuier op die lekker stoep.

Lekker naweek saam met vriende. Huis was baie mooi netjies en het ook gereelde kontak gehad met eienaar. Alles was presies soos ons dit wou hë. Sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mini-Moon het great afgeskop!

Ons het baie lekker gebly in Seekat 1. Paternoster en omliggende areas is so so mooi en ek en my "nuwe" man het dit baie geniet! Daar is vir ons 'n groter rooster gebring vir die braaier en die vuurmaakplekkie in die huis het ons aande heerlik gemaak! Ons het ook baie lekker gekuier saam van die "locals"! Totaal en al die moeite werd! Baie dankie julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Seugnet D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Seugnet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker naweek.

Die weer was nie so lekker nie, maar mooi blomme by Postberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielsalig rustig.

Ek en my man wou net wegkom met ons 5 maande oue hondjie. Die huisie het alles gehad wat ons nodig kon hê. Die ligging is puik! Bure is ook vriendelik en ek het veilig gevoel. Dit was baie skoon en die eienaar was vriendelik en behulpsaam. Dit was so lekker rustig. Daar is 'n klein oond-stofie-kombinasie en lekker braaiplek op stoep. Die yskas is middelgrootte so mens moet mooi beplan wat jy kan koud hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Gesin met klein kinders

Lekker rustige atmosfeer, sal dit aanbeveel.

Gasvryheid en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nina D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Fantastiese ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met vriende

Dit was baie aangenaam.

Dit was rustig, skoon en 'n lekker plek om te kuier. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rins E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rins E
Enkelreisiger

Pragtige interior baie naby aan die see met hartlike ontvangs.

'n Uitsonderlike mooi huisie, stapafstand van die see af. Vriendelike ontvangs en aandag aan detail. Mooi groot kuierstoep. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liz M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik!

Ons het ons huweliksonthaal in Paternoster gehad met intieme groepie vriende. Ons verblyf was so gerieflik met alles wat jy sou benodig. Ek moes die troukoek versier met sjokolademoussevulsel en sjokolade-ganache, en al die kombuisbenodigdhede was beskikbaar (behalwe mengbak), dalk slaaibak voorsien. Ons het 'n vriendin saamgenooi en al wat ongemaklik was, was om deur die hoofslaapkamer na die badkamer te gaan. As daar net aparte toilet was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seekat se terugvoer

Ek is bly julle het dit en julle onthaal geniet.
Daar word genoem in beskrywing dat die badkamer en-suite is met hoofbadkamer.
Daar is voorsiening vir gewone vakansieverblyf, meer bakke en vir koekversiering sou ek verskaf het, as dit vooraf genoem is. Daar kan ook nie aan huis verander word nie, aangesien dit een van die oorspronklike vissermanhuisies is, en aan boureëls voldoen moet word.

Seekat
Erica D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erica D

Enjoyed our stay.

We enjoyed our stay & exploring the town; accommodation is clean and has everything you need. Rina also very knowledgeable about the town. We just felt the lounge cushions bit slippery and there was no extra warm blanket for the beds.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het lekker gebly.

Ons het lekker gebly en dit geniet om die dorp te verken - verblyf was skoon en het als gehad wat ons nodig het. Rina is baie ingelig oor die dorp. Ons het wel gevoel die sitkamerstel se kussings is glyerig en daar was nie ekstra warm komberse vir die bed nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacinta A - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacinta A
Saam met eggenoot / lewensmaat

The fireplace is great in winter.

We loved the fireplace, but the couches were not very comfortable as one wants to curl up on the couch during winter. The entire house had tiles so it was cold. A great place to stay during the summer months.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seekat se terugvoer

Yes, the fireplace makes it warm, and the white wooden beach furniture and tile floor is for the long summer months.

Seekat
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania B

Lekker kompak en gerieflik.

Uitstekend geleë. Gerieflik. Volledig toegerus. Baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anika D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anika D
Saam met vriende

I had a lovely stay at this gorgeous little beach house close to the sea!

I have never been to Paternoster, this was my first visit. Seekat 1 is a lovely little beach house within walking distance from the beach. It has a big veranda for a leka afternoon braai and a cosy little fireplace for when it gets chilly. The owner Rina also looks after her guests very well. Only negative I would say is kids walking down the street looking for things to steal, in my case climbing on my car to reach grapes that were not yet ripe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an amazing getaway with everything you needed.

We loved the decor and the holiday feel to the place. It was cosy, yet spacious. The house had everything you would need in it. A real home away from home. We had the privilege of meeting the owner, Rina. A beautiful soul and was able to educate us about the area. We will be booking for the new year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna D
Saam met vriende

Dit was baie lekker en het tuis gevoel.

'n Lekker stoep kuierplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre S
Saam met vriende

Fantasies.

Pynlik netjies. Lekker naby see ek het sommer afgestap see toe. Uitstekende ligging. Ons het lekker op die stoep gekuier by die vuur. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosa L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa L

Baie behulpsame mense en was aangenaam verras met hulle vriendelikheid by aankoms.

Ons het 'n ongelooflike 4 dae gehad op die skilderagtige dorpie. Die huis was uiters netjies en het baie van die decor gehou. Daar was alles wat ons nodig gehad het en het nie een oomblik gesukkel met enige iets nie. Kan Seekant 1 vir enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosina C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rosina C
Saam met vriende

Just what we needed for the purpose and duration of our stay.

Hospitality was greatly appreciated. I would recommend persons to use the facility at any time. A comfort home away from home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Net wat ons nodig het vir die doel en duur van ons verblyf.

Gasvryheid word baie waardeer. Ek sal enige iemand aanraai om die geriewe te gebruik. ’n Gerieflike huis wat soos jou eie voel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, keurig gemeubileer, alles wat jy nodig het, loopafstand van see.

Pragtige wit gemeubileerde plekkie, met heerlike braaiplek op stoep. Netjies, keurig gemeubileerd, DStv. Loopafstand vanaf strand en restaurant. Vriendelike hulpvaardige gasvrou. Lekker gevoel vir 'n naweekwegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andy V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andy V
Saam met vriende

Baie baie lekker.

Baie goed georaniseerd. Lieflike netjiese plek. Eienaar baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henschel M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henschel M
Gesin met klein kinders

Pragtige plekkie. Sal definitief weer besoek.

Het die plek baie geniet. Baie modern en netjies. Rina is ook baie gasvry. Sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Die netjiese en skoonste huisie. 'n Plesier om daar te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Smaragda K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Smaragda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklike oulike plekkie en gasvrou was so vriendelik.

Ons het ons naweek so baie geniet veral lekker op die groot stoep gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te heerlik vir woorde!

Baie lekker en pragtige plekkie en dorp uitsonderlik! Jammer dat ons net 1 dag kon kuier, wou sommer bly! Baie dankie, dit was spesiaal!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne B
Gesin met klein kinders

Blerrie lekker.

Ons as familie het dit nodig gehad om weg te breek vir 'n naweek. Ek moet sê dit was regtig lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco O - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O

Rustig en siels verfrissend.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chani L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chani L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier by Seekat1! Rina weet hoe hom haar gaste tuis te laat voel!

Heerlike tyd gehad by Seekat1. Sal vir seker weer so maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansa D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa D

Rustige verblyf in 'n smaakvol gerestoureerde vissershuisie.

Ons is baie vriendelik ontvang deur ons gasvrou Rina. Die huis is pragtig en netjies. Die strand is binne stapafstand. Ons hondjie was ook welkom. Ons sal beslis weer hier oorbly wanneer ons Paternoster weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ella N - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik netjies en skoon. Was 'n plesier om daar te bly. Baie goed toegerus. Vriendelike eienaars.

Uitstekende akkommodasie en baie goed geleë. Vriendelike eienaars. Sal beslis weer gebruik maak van die verblyf by Seekat een en twee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend

Die verblyf was in uitstekende toestand, die eienaar is uiters vriendelik en dis baie lekker stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine D

Baie lekker verblyf.

Plek was baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmokstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe377917dfc07b5c4a642f5960ef8f121c540226681157d7c101cd7a5feee409a71fff31c5805a9564f2139e36fc8be39623b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 92 5 1 5 Malmok Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.807139836523 17.897544559524
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem