Marlothpark Akkommodasie by Seekoei 3222 | LekkeSlaap
+18

Seekoei 3222

  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 3222, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seekoei 3222 is 'n moderne, selfsorg-chalet in Marloth Park Bewarea wat grens aan een van die grootste wildreservate in Afrika - die Krugerwildtuin. Die chalet bied 'n pragtige uitsig van die Krokodilrivier en die wild kom kuier gereeld. Dit is die ideale ligging vir diegene wat die bosveld in lewende lywe wil ervaar.

Die Crocodile Cottage is apart van die hoofhuis af en het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n koninggrootte-bed in die hoofslaapkamer, 'n badkamer met 'n stort, 'n sitkamer met 2 enkelbeddens en 'n oopplan-kombuisie met 'n etenstafel. Lugversorging, WiFi en parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Daar is 'n stoep met braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor die rivier.

Die Cheetah-eenheid is 'n kamer wat geheg is aan die hoofhuis en dit bied slaapplek aan 2 gaste. Die eenheid is het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie met 'n yskas, ketel en mikrogolf. Toebehore word ook voorsien. WiFi en lugversorging is beskikbaar. Die eenheid het 'n boma wat 'n uitsig oor die Krugerwildtuin het.

Seekoei 3222 is perfek geleë vir dagbesoeke aan verskeie dele van die Krugerwildtuin.

Slaapplek

’n Bespreking by Seekoei 3222 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 63 resensies vir Seekoei 3222
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Seekoeistraat 3222, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Seekoei 3222 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 3222, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2ZGZlZGVjLWI4MDAtNGYxMC04MTNkLTQzOWY2YjAzMGE1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 63 5 1 5 3222 Seekoei street Marloth Park 1340 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.33254 31.80387
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za