Seemansrus

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Seemansrus is 'n gerieflike, gesellige strandhuis op Langebaan se hoofstrand, stapafstand vanaf die middedorp en al sy winkels en restaurante. Dis heel moontlik een van die beste liggings vir enige strand- en waterliefhebber. Jy kan ook uitsien na die perfekte Weskus-sonsondergange wat jy van hier af kan geniet.

Die huis beslaan slegs een vlak en het 'n omheinde tuin en 'n groot, lieflike grasperk.

Seemansrust bied slaapplek vir tot 9 mense en word verhuur as 'n selfsorg-eenheid. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 'n dubbelbed. Die vierde kamer het 1 stapelbed en 1 enkelbed. Kamers 2 en 3 deel 'n aparte badkamer.

Die huis is gerieflik gemeubileer met al die nodige toebehore, waaronder 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is 'n groot, onderdak-stoep met 'n ingeboude braai-area wat dien as die leef- en eetarea. Die huis het DStv (hotelpakket), gehalte-linne en handdoeke. Ongelukkig laat ons nie troeteldiere toe nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Seemansrus sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Seemansrus gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 298 per nag (plek vir 9)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za