Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seemeeu

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napierweg 14, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seemeeu is 130 m van die strand af in St. Francisbaai en is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis wat geskik is vir 6 gaste.

Dié dubbelverdiepinghuis het 'n gedeeltelike see-uitsig en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 enkelbeddens in die ruim leefarea. Die badkamers het baddens, storte en toilette.

Die kombuis is met 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, gasstoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul etes rondom die groot etenstafel in die eetarea geniet wat ook ideaal is vir bordspeletjies.

Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en dit lei na 'n stoep met 'n eetarea en braaigeriewe. Die huis kan op versoek skoongemaak word en dit het 'n alarm wat met gewapende reaksie verbind is.

Gaste kan die strand besoek en walvis- en dolfynkyk in seisoen, asook swem en branderplankry. St. Francisbaai het staproetes en gaste kan gholfspeel. Besienswaardighede sluit die Irma Booysen Flora Reserve en die Kaap St. Francis-vuurtoring in.

Slaapplek

’n Bespreking by Seemeeu sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Seemeeu
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Napierweg 14, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seemeeu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napierweg 14, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8d903306fb50f924e9ab12c77339f7761fd9b29812b39884c058e61903eba8fcb8de6fd17e8c938ba4ab22816bbaab57b6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 14 Napier Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.168089785596 24.830668512898