Strand Akkommodasie by Seemeeu 502 | LekkeSlaap
+20
+20

Seemeeu 502

  • Vanaf R995 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 156, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seemeeu 502 is naby Kaapstad Internasionale Lughawe, en op die bekende en gewilde Melkbaaistrand in Strand. Dié woonstel bied 'n pragtige uitsig oor Valsbaai en direkte toegang tot die strand.

Daar is 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers met 'n stort of bad, en 'n toilet en wasbak in elkeen. Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf en skottelgoedwasser. Linne en handdoeke word voorsien. Die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Gratis WiFi word voorsien.

Veilige parkeerplek, asook gemeenskaplike braai- en wasgoedgeriewe is tot gaste se beskikking.

Seemeeu 502 is naby wynplase, historiese geboue en ander gewilde besienswaardighede. Melkbaai, met sy 4 km lange strand, staan bekend as een van die veiligste en beste strande in die land.

Slaapplek

’n Bespreking by Seemeeu 502 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 52 resensies vir Seemeeu 502
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Kusweg 156, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seemeeu 502 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R995
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R995
per nag (plek vir 4)
Vanaf R995
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 156, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5ZWM1YTY1LTA5NjAtNDRlNC1hMzJiLTU3ZWMzZTA0YTM5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R995  per nag (plek vir 4) 52 5 1 5 156 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -34.108580007173 18.821060657501
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za