Mosselbaai Akkommodasie by Seemeeu's Rus | LekkeSlaap
+7
+7

Seemeeu's Rus

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marsh-straat 67, Schoemanshof , Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seemeeu's Rus bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel in Mosselbaai. Die woonstel is op die eerste verdieping van 'n woonstelblok. Daar is slegs trappe.

Dit bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n bad met 'n handstort, toilet en 'n wasbak.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, wasmasjien, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met al die DStv-kanale.

Neem asb. kennis dat gaste in die straat parkeer en daar is geen braaigeriewe.

Mosselbaai is die ideale basis vir diegene wat die Tuinroete wil verken. Doendinge in die omgewing sluit haaihokduik, walviskyk en branderplankry in. Die verblyf is naby Santosstrand, die hawe, restaurante, winkels, Diaz Museum en die Posboom.

Slaapplek

’n Bespreking by Seemeeu's Rus sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Seemeeu's Rus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Marsh-straat 67, Schoemanshof , Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seemeeu's Rus het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marsh-straat 67, Schoemanshof , Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANX8S0EYdyLyDlGpa7OIwg8Fog8pCYiOCRhmYCvBU9RWpCIxRDc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 67 Marsh Street Schoemanshof 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.182570272774 22.145941257473
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za