Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seesig Chalets

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 2 Apr 2024 tot 8 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 55 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seesig Chalets, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R675 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seesig Chalet is 'n vakansie-chalet naby die hoofstrand in Jongensfontein, 'n kusdorpie langs Stilbaai op die skilderagtige Tuinroete. Die chalets is ideaal vir gesinne wat op soek is na stil bestemming vir 'n selfsorg-seevakansie. Hierdie eenhede het plek vir 4, 6, 7 of 8 gaste.

Die kuslyn het pragtige strande, indrukwekkende rotse en verskeie rotspoele vir kinders om in te speel. Daar is ook 'n klomp plekke waar jy kan visvang en swem, en ook goeie plekke vir walviskyk.

Verblyf word aangebied in 9 volledig toegeruste selfsorg-woonstelle. Elke chalet het 'n leefarea en 'n kombuis wat met 'n vierplaatstoof en kookblad met 'n oond, 'n mikrogolf, 'n yskas-vrieskas, broodrooster, breekware en eetgerei toegerus is. Elke chalet het onderdak-braaigeriewe. Die leefkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, maar gaste moet hulle eie DStv-dekodeerder en slimkaart bring indien hulle meer kanale verlang. Daar is 'n gemeenskaplike braaikamer beskikbaar aan alle gaste by Tidal Pools. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Ons voorsien nie beddegoed, handdoeke of skoonmaakmiddels nie. Beddegoed en handdoeke kan gehuur word van 'n privaat entiteit in Jongensfontein.

Kenmerke

Afrikaans

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 61 resensies vir Seesig Chalets
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Seesig Chalets, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seesig Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R675
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
R900 R675
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seesig Chalets, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhZGIxODczLWE2ZjUtNGI2Yy1iODExLTY1MzFkMzBhZGUwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag (plek vir 4) 61 5 1 5 Seesig Chalets Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.42564372577 21.336581801483