Leisure Crest Akkommodasie by Seesig Retreat | LekkeSlaap
+13

Seesig Retreat

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R470 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seesig-weg 140, Glenmore Beach , Leisure Crest , 4278, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Seesig Retreat is in Glenmore aan die Suidkus. Die eiendom is slegs 750 m vanaf Glenmore Beach en 1,7 km vanaf Kids Beach.

Dié selfsorgeenheid is op die eienaar se eiendom, maar het sy eie privaat ingang. Hierdie ateljeewoonstel beskik oor 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer, sitarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas, vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met sitplek. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV teen die muur. Die woonstel het ook lugversorging, 'n goed onderhoude tuin met meestal inheemse plante en 'n privaat braai-area. Gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Seesig Retreat is in 'n natuurresrvaatarea in Leisure Bay. Daar is wildsbokke wat in die beboste gebiede tussen die huise woon en dit is 'n toevlugsoord vir stappers, fietsryers, vissers en hardlopers.

Slaapplek

’n Bespreking by Seesig Retreat sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Seesig Retreat
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Seesig-weg 140, Glenmore Beach , Leisure Crest , 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seesig Retreat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R470
per nag (plek vir 2)
Vanaf R470
per nag (plek vir 2)
Vanaf R470
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seesig-weg 140, Glenmore Beach , Leisure Crest , 4278, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP3BGeApTwKZlW1Zp3h9m75XDKE7dCqcJmc5Zss9Dj8sOOPQF6F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R470  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 140 Seesig Road Glenmore Beach 4278 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -31.013564418973 30.25080406414
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za