aanbod Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 14 Jan 2020 tot 30 Nov 2020.
Manaba Akkommodasie by Seester Nr 3 | LekkeSlaap
+20
+20

Seester Nr 3

5 resensies
Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6.
  • Vanaf R900 R771 per nag (plek vir 9)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 67, Manaba, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seester Nr 3 is in Manaba, Margate, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby die Lucien-blouvlagstrand, sowel as winkels, restaurante, verskeie gholfbane en besienswaardighede.

Die eenheid beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers en het slaapplek vir 9 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is 'n tweede badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, sowel as 'n aparte gaste-toilet.

Die eenheid het 'n oopplan-kombuis met 'n Ontbyt toonbank en is ten volle toegerus met 2 yskaste, 'n vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het luukse leerrusbanke en 'n TV met DStv.

Die sitkamer en hoofslaapkamer het skuifdeure wat na die groot stoep met 'n see-uitsig lei. Daar is stoepmeubels en braaigeriewe op die stoep. Daar is lugversorging in 3 slaapkamers en in die sitkamer. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis en 'n motorafdak. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n buiitestort waar gaste ná 'n lang dag by die strand al die sand kan afspoel. Gaste kan gerus ook die kompleks se buite-skaakstel geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Seester Nr 3 sluit in:

Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Seester Nr 3
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Queenstraat 67, Manaba, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seester Nr 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R771
per nag (plek vir 9)
was R900
Vanaf R771
per nag (plek vir 9)
was R900
Vanaf R771
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 67, Manaba, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkLeSx5FZl1LZr5XmVuPbNdjzPont711tVtJ863AXff64TItDoC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R771  per nag (plek vir 9) 5 5 1 5 67 Queen Street Manaba 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -30.853301672066 30.380517840385
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za