Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seetoe dot com

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 46 resensies vir Seetoe dot com
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5
Francois J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J
Saam met vriende

Fantastiese geriewe en ligging.

Die woning is smaakvol ingerig met al die nodige geriewe. Alles was in goeie werkende kondisie. Ons het heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seetoe dot com se terugvoer

Baie dankie Francois. Ons is bly julle het dit geniet.

Seetoe dot com
Ricardo F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo F
Saam met vriende

Great stay.

Place was clean and reception friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seetoe dot com se terugvoer

Baie dankie Ricardo.

Seetoe dot com
Andre V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Gerieflike verblyf by die see!

Gerieflike huis met alles wat nodig is om lekker te kuier. Die dubbelstort is 'n interessante ervaring en die braai areas is uitstekend geplaas om van die venynige wind te ontsnap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seetoe dot com se terugvoer

Bly julle het dit geniet.

Seetoe dot com
Janine M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M
Gesin met tieners

Rustig en lekker gekuier!

Ruim see-vakansiehuis met alles wat jy benodig. Rustige omgewing met 'n pragtige uitsig. Lekker stort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seetoe dot com se terugvoer

Dankie Janine

Seetoe dot com
Isabel R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel R
Gesin met tieners

Goed toegerus en pragtige uitsig.

Die huis is baie netjies en skoon binne, en het alles wat jy kan nodig kry om lekker te bly, die seuns het veral die pooltafel geniet. Die braaiplekke is lekker beskut teen die wind. Hierdie is 'n plek om weer te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seetoe dot com se terugvoer

Dankie Isabel.
Ons is bly julle het die geniet.
Sien uit om julle weer te ontvang.

Seetoe dot com
Abrie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik. Rustig. Kon nie vir meer vra nie.

Sien ons vir seker weer. Wat 'n gerieflike klein plek met 'n braai/stoep uit die boeke. Uitsig oor die see! Kom ervaar dit hier in Strandfontein!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seetoe dot com se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet.
Sien julle weer.
Groete

Seetoe dot com
Pieter G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, ontspannende naweek.

Lekker ruim huis met skoon en voldoende geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seetoe dot com se terugvoer

Bly julle het dit geniet Pieter.

Seetoe dot com
Sunelle M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was die moeite werd.

Die plekkie was ruim en noukeurig gemeubileer. Pragtig, netjies, skoon met aankoms. See uitsig pragtig. Sal vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coert V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Coert V

Dit was lekker.

Ek sal beslis weer daar gaan bly dit was skoon en netjies . Waarde vir geld dit is loopafstand van die strand af ek sal enige persoon aanbeveel om Seetoe dot com te boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seetoe dot com se terugvoer

Baie dankie Coert.
Bly julle het dit gesien.
Sien weer volgende keer

Seetoe dot com
Philip R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, beste vakansie / wegbreek in jare.

Alles net perfek in hoofletters. Ons plek by die see, hulle sien ons virseker weer. Reeds vriende vertel oor hierdie juweel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seetoe dot com se terugvoer

Baie dankie Philip vir die terugvoering.
Ons is bly julle het die Weskus ervaring geniet.
Ons sien uit na julle volgende bespreking.

Seetoe dot com
Riana B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf by See dot com was fantasties, goed geleë, baie netjies. Ek sal dit beslis aanbeveel vir 'n ontspannende naweek.

Ons verblyf was fantasties. Strandfontein is 'n pragtige plek om jou naweek te kom geniet. Die stoep was 'n treffer. Jy kan heeldag sit en uitstaar op die kalmte van die see. Die huis self is baie modern, netjies en skoon. Ek sal dit beslis aanbeveel vir ander naweekgangers ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seetoe dot com se terugvoer

Baie dankie, Riana.
Ek is bly julle het die ervaring geniet.

Seetoe dot com
Herman V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Saam met vriende

Stil en rustig met 'n mooi see-uitsig.

Was op 'n blommetoer saam met familie en het op Seetoe dot com Strandfontein besluit as bestemming vir besigtiging van die omgewing. Baie lekker kuierhuis met 'n mooi see-uitsig. Kan Seetoe dot com beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seetoe dot com se terugvoer

Dankie, Herman.
Ek is bly julle het dit geniet.

Seetoe dot com
Hendrik S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik S
Saam met vriende

We enjoy our stay.

Good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marion H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marion H
Saam met vriende

Ons het baie lekker gekuier. Die strand is pragtig.

Die bord Suidstraat 1 op die stoep is nie baie maklik sigbaar vanaf die straat nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansa V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, gerieflik en netjies.

Baie lekker gebly in netjiese en gerieflike huis. Die pragtige see-uitsig dra beslis by tot 'n heerlike vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seetoe dot com se terugvoer

Dankie Ansa.
Bly julle het dit geniet.
Sien julle volgende keer.
Groete

Seetoe dot com
Janine S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek geleë, rustige en beeldskoon.

Naby strand. Perfect view. Skoon, netjies en baie prakties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seetoe dot com se terugvoer

Baie dankie Janine.
Ek is bly julle het dit geniet.
Ons sien uit om julle weer te ontvang in die toekoms.

Seetoe dot com
Amori O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amori O
Saam met vriende

Dit was ’n besonderse naweek gewees en ek kan net sê dat ek sonder twyfel weer daar sal kom bly.

Die area waar die huisie is, was perfek gewees. ’n Mooi uitsig en ’n fantastiese atmosfeer by die braai, sitkamer en kombuis. Alles is mooi en eenvoudig en dit was ’n besondere naweek vir ons 4 wat daar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seetoe dot com se terugvoer

Hallo Amori
Ons is bly dat julle dit so geniet het. Ons sien uit om julle weer te ontvang in die toekoms.
Groete

Seetoe dot com
Lize D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lize D
Gesin met klein kinders

Gesinswegbreek.

Vir die prys wat ons betaal het, het ons verwag die basiese benodighede sal daar wees. Daar was bv nie koffie, suiker of skottelgoedwasseep nie - nie kwessie, ons neem dit altyd saam. Ons het egter nie voorsien dat daar slegs 1 rol toiletpapier uitgesit sal word vir 'n gesin van 5 wat 4 nagte bly nie. Die stort mors verskriklik - wanneer mens op vakansie is, is jy nie heeltyd lus om te moet vloere mop nie. Met klein kindertjies is hierdie 'n groot gevaar vir gly en seerkry. Die braaigeriewe is egter baie goed ingerig en dis lekker om op stoep te sit en kuier en oor see te kyk. Buite is daar ongelukkig ook heelwat gevaarareas vir klein kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay.

Beautiful place. Will definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seetoe dot com se terugvoer

Thanks, Michelle.

Seetoe dot com
Herman S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik geleë in 'n wonderlike omgewing!

Mooi uitsig, gerieflik, goed toegerus, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seetoe dot com se terugvoer

Baie dankie Herman.

Seetoe dot com
Danie B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging met lieflike seeuitsig. Ons kom beslis weer.

Baie netjies en skoon, met alles wat jy nodig het. Die kuierstoep is 'n wenner, veral met daai uitsig. Die enigste probleem was die stort. Die idee van 'n oop stort is oulik maar baie onprakties, dis nie pret om na elke stort eers die badkamervloer op te droog nie, veral nie met die dubbelstort nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seetoe dot com se terugvoer

Baie dankie Danie vir die goeie terugvoer.
Wat kan ek sê, ons het al baie gemengde gevoelens oor die veelbesproke stort gehad.
Sien uit om julle weer te ontvang.
Groete

Seetoe dot com
Phillip C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gesellig.

Was baie lekker gewees. Ons het lekker pool gespeel en ons het behoorlik vuur gemaak terwyl ons die see uistig geniet. Als is daar wat jy benodig. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seetoe dot com se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, ons is bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Seetoe dot com
Abrie V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie V
Saam met vriende

Baie stil omgewing.

Rustige en stil omgewing. Huis het alles in wat jou verblyf aangenaam maak. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seetoe dot com se terugvoer

Baie dankie.
Ons is bly julle het dit geniet.

Seetoe dot com
Jolene M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene M
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker, die plek netjies en skoon, die meubels baie gemaklik, die gemaklikste wat ek op Strandfontein verduur het. Die beste is die kombuis, alles wat jy aan kan dink, is daar. Al wat jy moet bring is net jou kos, dis jou kombuis van die huis af .

Jy sal nie spyt wees dat jy die plek geboek het nie. Dis groot genoeg en dit voel soos huis weg van die huis af by die see met vars lug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seetoe dot com se terugvoer

Baie dankie.
Ons is bly julle het dit geniet.

Seetoe dot com
Dorette D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Lieflike woning, stapafstand van see met die mooiste uitsig. Baie gerieflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Somari V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Somari V
Saam met vriende

Onvergeetlik

Ons het die naweek se verblyf by Seetoe dot kom baie geniet en sal dit vir enigiemand aanbeveel. Ons was verbaas oor die grootte van die huis en alle geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, goed ingerigte blyplek.

'n Pragtige blyplek wat goed ingerig is. Baie netjies. Vriendelik ontvang deur die gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hentie M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hentie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Beslis die moeite werd om hier te bly. Alles in plek en baie netjies. Alles wat jy nodig het, is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta D
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Plek is baie netjies en gemaklik met alles wat jy benodig vir 'n rustige ruskans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason Z - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jason Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

A warm and tidy home where I would like to see a few more value adds.

The house is tidy, warm and cosy, with a nice, private braai area in the back garden. Although it does say self-catering, I would like to to find basic amenities such as tea and sugar upon arrival ─ after all, this is rooibos country.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hailey S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hailey S
Saam met vriende

Perfekte huisie by die see!

Baie skoon en netjies. Gerieflik, goed toegerus. Uitstekende waarde vir geld! Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eric L
Saam met vriende

Fantasties.

Baie lekker gebly. Pragtige uitsig. Huis is volledig. Lekker groot stort. Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B
Gesin met tieners

Fantastic accommodation neat and tidy and we will go there again.

The place offer so much, there is a pool board, love the shower, full bouquet for DStv, the braai spots are in front of the view is what you want or you can braai in yard if you desire privacy. Nice stove and freezer with fridge a plus. This accommodation was worthwhile in every aspect. We were extremely pleased.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa L
Saam met vriende

Netjies ingerig en skoon en lekker gebly.

Eenheid was netjies ingerig en mooi skoon. Ons het lekker gebraai en gekuier (selfs met kerslig). Jammer vir die load-shedding wat verblyf effens ongemaklik gemaak het, maar gelukkig is daar 'n gasstoof, flits en klomp kerse. Die geyser was stukkend, maar dis so spoedig moontlik herstel; 'n warm stort sou lekker gewees het na 'n lang dag se ry al was die geyser stukkend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met vriende

Absoluut fantasties gewees, naby genoeg aan die see ook.

Die eenheid is net voor ons gearriveer het blykbaar opgeknap en dit was waarlik baie gerieflik gewees. Die manne het ook van die snoekertafel gehou waarmee hulle hul tyd kon verwyl. Daar is alles moontlik in die eenheid wat die lewe baie makliker gemaak het behalwe 'n strykyster en strykplank, maar Deulha het gou haar persoonlike yster vir ons geleen sonder om twee keer te dink. Baie dankie Deulha vir jou gasvryheid. Strandfontein as hemels verby gewees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seetoe dot com se terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet en dat die vernaderinge 'n aanwins was.
Dit is 'n pluimpie as gaste sommer nog 'n dag langer wil bly.

Seetoe dot com
Carla V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim en aangename verblyfplek.

Mooi uitsig oor see en woongebied. Goeie braai geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S
Saam met vriende

Baie skoon en netjies met uitsonderlike see-uitsig.

Skoon en netjies. Parkering is 'n probleem, veral met 'n sleepwa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdaleen S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen S
Saam met vriende

'n Huis weg van die huis af.

Baie ruim plekkie. Ons kon bak en brou, want die kombuis is baie goed ingerig. Alles wat ons nodig gehad het, was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renaldo B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaldo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Beslis die moeite werd. Ek sal weer van hulle dienste gebruik maak in die nabye toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kokkie (MM) M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kokkie (MM) M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf, vriendelike en behulpsame gasvrou!

Aangename verblyf, sal weer besoek! Ons het die 2 dae baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norbert M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Norbert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskoon uitsig op die see, rustig, iets om na uit te sien.

Ongelooflike ligging, baie gerieflike huis om in te bly. Ons kan dit beslis aanbeveel. Baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Betsie V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie V
Saam met vriende

Sal weer gaan.

Het heerlik gebly. Als is skoon, netjies en gerieflik. Beveel die plek aan vir enige een. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna A - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Huis baie netjies en bevat alles wat jy nodig het, die foto op die internet is egter misleidend, verder weg van die see as wat jy van foto aflei. Agent was ook baie vriendelik en ons dadelik die sleutel gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eileen V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen V
Gesin met tieners

Fantastiese uitsig en lieflike woning!

Seetoe.com het aan al ons behoeftes voldoen. Die huis was pragtig netjies en die uitsig oor die see ongelooflik! Die braaiarea is skoon en gerieflik en die ou boom in die agterplaas is pragtig! Beslis waarde vir geld en sal graag eendag wil teruggaan daarheen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon F
Gesin met tieners

Handdoeke, DStv en tekort aan toiletpapier is 'n probleem. Daar was ook nie komberse vir die enkelbeddens nie.

Nie 'n vergelyking met die akkommodasie van Langebaan nie, ook teen R100 goedkoper per nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seetoe dot com se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Omdat ons gaste vir ons kosbaar is en ons u verblyf aan die weskus onvergeetlik wil maak, het ons aandag gegee aan u versoeke.
Die kamers is nou toegerus met handdoeke en ons het DStv ook aangebring.
Voldoende beddegoed is beskikbaar.
Groete

Seetoe dot com
Monica E - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Monica E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, maar koud.

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seetoe dot com se terugvoer

Ons is bly julle het lekker gebly. Die weer hierdie jaar was maar deurmekaar en somtyds onsmaaklik.

Seetoe dot com
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suidstraat 1, Strandfontein, Weskus, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19c7ca546b3f92c9fd4b1a667523a09a8c3cf5e4e94143f2572e1a0d17ede3e9d9ee64627ff172cabae5b81c29fafe59e23e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 46 5 1 5 1 Suidstraat Strandfontein, West Coast 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.754311346014 18.229609021165