LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seevarkie Guest House | LekkeSlaap
+21

Seevarkie Guest House

1 resensie
Selfsorg
Boskamp
Vanaf R500
per eenheid
Beskrywing

Hierdie is 'n kamer met 2 beddens en mobiele aircon met aparte toilet en stort. Oop kombuisie en braai plek beskikbaar. Geen TV. Heeltemal privaat maar gaste mag van swembaddens gebruik maak.

Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Ekstras
  • Kroegyskas
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Bring asb. veerpyltjies en braaihout saam. Volledige DStv is in die huis beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel is ingerig met 2 enkelbeddens en daar is 1 badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie en 'n tweeplaatstofie. Ekstra geriewe sluit plafonwaaiers en lugversorging in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Bring asb. veerpyltjies en braaihout saam. Volledige DStv is in die huis beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis
Vanaf R1 600
per eenheid
Beskrywing

Die losstaande kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, en suite-badkamers wat elkeen 'n stort of 'n bad het, en 'n oopplan-kombuisarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n ekstra bed in die sitkamerarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, oond en 'n broodrooster. Verder het die eenheid ook 'n TV, dakwaaiers, lugversorging en 'n braai-area.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Bring asb. veerpyltjies en braaihout saam. Volledige DStv is in die huis beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seevarkie Hoofhuis
Vanaf R4 000
per eenheid
Beskrywing

Die hoofhuis bied slaapplek aan 16 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, en-suite-badkamers, 'n kombuis, kroeg en 'n sitkamer. Die slaapkamers is elkeen ingerig met 4 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort of 'n bad. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, stoof, broodrooster en 'n vrieskas. Ander geriewe sluit 'n binne- en buitebraai-area, swembad, gasbraaier, TV en 'n kluis in.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Bring asb. veerpyltjies en braaihout saam. Volledige DStv is in die huis beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sodwana-hoofweg, Mbazwana, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllYTJlODZmLTAyOTktNDViZC05NDVkLTQ0NGE2ZGY4NGQ3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Sodwana Main Road Mbazwana 3974 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.509108808 32.626165151596
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!