Kleinsee Akkommodasie by Seezightlaan Self-Catering Unit | LekkeSlaap
+14
+14

Seezightlaan Self-Catering Unit

Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (vir 8 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seezightlaan 8B, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seezightlaan Self-Catering Unit is in Kleinzee en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die eenheid het 1 slaapkamer het bied slaapplek aan 8 gaste. Die kamer het 'n tripelstapelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die braaikamer het 'n sement-enkelbed en dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Die sitarea het gemaklike banke, 'n TV met opsionele DStv en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek.

Lieflike braaigeriewe is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Seezightlaan Self-Catering Unit sluit in:

Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Kinderbedjie Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xKinderbedjie
1 xKinderbank vir 2
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Seezightlaan 8B, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seezightlaan 8B, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25eab123cfda29e436ac2a8e37ae17fe6717ed1560b393bf819e4e975385adba67e63e204d386c16d52a4d657865567e0161?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 8 persone) 8B Seezight Avenue Kleinzee 8282 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.679323582023 17.062480180924
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za