LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seezightlaan Self-catering Units | LekkeSlaap
+42

Seezightlaan Self-catering Units

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Seezightlaan Self-catering Units
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Monique O - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique O
Gesin met tieners

Lekker gebly!

Behalwe vir die krag wat die eerste nag af was, was dit baie aangenaam! Gianda het gesorg dat daar ligte is sodat ons darem nie in die donker gesit het nie. Dis 'n oulike plekkie.

Seezightlaan Self-catering Units's terugvoer

Hi Monique, ai ek het so sleg gevoel dat ons munisipaliteit juis die aand met jul aankoms moes maintenance, maar julle het dit wonderlik verstaan en was die maklikste gaste.
Julle is verseker altyd weer welkom!
Ek is bly jul kon jul wegbreek kansie geniet.
Groete
Gianda

Seezightlaan Self-catering Units
Ra D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ra D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam

Netjies. Skoon. See cottage gevoel. Behulpsaam.

Seezightlaan Self-catering Units's terugvoer

Baie dankie.

Seezightlaan Self-catering Units
Brenda C - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en veilige omgewing.

Sal Seezightlaan selfsorgeenhede vir almal aanbeveel. Baie oulik ingerig met alles wat benodig word. Lieflike en behulpsame mense wat uit hulle pad uit gaan om jou gerief te verseker.

Seezightlaan Self-catering Units's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer jou terugvoer Brenda. Seezightlaan groete

Seezightlaan Self-catering Units
Rentia E - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was alright for one night.

It was clean and neat.

Seezightlaan Self-catering Units's terugvoer

Rentia thanks for your review much appreciated! Regards Gianda :-)

Seezightlaan Self-catering Units
Louise B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

As jy stiltetyd nodig het, is dit die plek vir jou. Skoon strande en 'n vriendelike dorpie!

Velisha K - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
5/5
Velisha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie rustig en netjies plekkie, loop endjie vanaf die strand uitsig is mooi en parkeering veilig, klientediens is uitstekend.

Seezightlaan Self-catering Units's terugvoer

Baie dankie Velisha. Hoop ons sien jul weer.

Seezightlaan Self-catering Units
Quinton V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislike atmosfeer.

Vriendelike ontvangs en baie behulpsame eienaars. Die geriewe is skoon en baie netjies. Gerieflik ingerig met huislike atmosfeer. Stapafstand vanaf die strand. Rustige, veilige omgewing. Ideaal vir paartjies wat wil wegkom van die gejaagdheid van ons alledaagse lewe. Hier vind jy weer jouself en mekaar.

Seezightlaan Self-catering Units's terugvoer

Marike, baie dankie vir jou mooi resensie dit was baie gaaf om dit te sien. Ons hoop om jul weer te ontvang in Kleinzee. Vriendelike Seezightlaan-groete

Seezightlaan Self-catering Units
Elma P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma P
Gesin met klein kinders

Baie lekker blyplek met alles wat jy nodig het

Die binne braaiplek is gerieflik by die die see waar die wind meestal waai. Die wasmasjien en tuimeldroër was ook baie gerieflik.

Seezightlaan Self-catering Units's terugvoer

Baie dankie Elma, hoop Kleinzee sien jul weer. Ons waardeer jul terugvoer. Vriendelike Seezight Groete.

Seezightlaan Self-catering Units
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seezightlaan 8B, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94d8ec354f0fc20a94fc957a906da5ead5fb68c49704499bb0a085908146347f2c14d5ca2fa69c6c5829621c6819b6981482?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 8B Seezight Avenue Kleinzee 8282 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.679323582023 17.062480180924
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!