Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seisoen Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Swartweg 41, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R730 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Seisoen Guest House is in Burgersdorp in die voorheuwels van die Stormberge geleë.

Dié gastehuis bied 'n keuse tussen 3 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het lugversorging en 2 driekwartbeddens of 'n koningingrootte-bed. Elektriese komberse is beskikbaar vir koue nagte. Twee van die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die ander kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.

Elke kamer het 'n mikrogolfoond, yskassie, 'n TV met DStv, WiFi en 'n lessenaar. Die kamer het ook alarmstelsels.

Gaste kan in die swembad afkoel of van die tennisbaan of setperk gebruik maak. Braaigeriewe en onderdakparkeerplek is beskikbaar. Let asseblief dat die eienaar op die perseel woon saam met sy troeteldiere en daarom word ander troeteldiere nie toegelaat nie.

Burgersdorp bied verskeie historiese nasionale monumente waarvan 1 die Eerste Taalmonument is, asook die Burgersdorp Kulturele Historiese Museum.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Seisoen Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 4

Ligging

  • President Swartweg 41, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seisoen Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Burgersdorp Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Swartweg 41, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl4sWsrjWtHwihUISC381JIkH42lKDzr19bMZAeHV35OjiRh8KE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 41 President Swart Road Burgersdorp 9744 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.991240586304 26.319257236771
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem