Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seisoen Karoo Retreat

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 259

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Seisoen Karoo Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Nicola V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lieflike luukse huis.

Richmond is nie 'n dorpie waar ons weer sal oorbly nie. Te lawaaierig. Die kliphuis is absoluut pragtig maar met 'n hoofpad wat verby gaan is dit nie die rustigste oorslaapplek nie maar regtig 'n lieflike huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eva M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eva M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A stunning, modern home in the Karoo.

Comfortable beds, warm rooms thanks to air-con, bathrooms more than adequate, outside seating with pool would be fabulous to have had an opportunity to use.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik W
Saam met eggenoot / lewensmaat

7 ster-akkommodasie!

Wat 'n pragtige, sintuiglike en asemrowende interieur. Daar is voorwaar baie fyn en kreatiewe beplanning gedoen met die uitleg en restorasie. Soveel so, dat daar 'n artikel oor Seisoen Karoo Retreat in die TUIS tydskrif verskyn het. Dit was 'n heelike ondervinding om daar te kon oornag. Als was uit die boonste rakke. Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicole V
Gesin met klein kinders

Not ideal for overnight.

We needed to travel onto Johannesburg the next day and the location of the house seems to be on a busy corner so the traffic was loud. There was a loud party in the area which seems to happen most Sundays according to a local, so we didn’t get good rest for our trip. Alarm wasn’t working and the mosquitoes were out of control. Perhaps a nest somewhere in the house worth Investigating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edi B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely self-catering accommodation.

Loved the décor, comfortable beds and good quality linen. Huge verandah to relax on after a long day of travelling. Braai box was yummy, but personally thought that it was slightly overpriced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle R
Saam met vriende

Seisoen Karoo Retreat is die beste selfsorg fasiliteit wat ek al ooit besoek het! Alles was perfek en in plek. Baie dankie!

Puik akkomodasie! Stylvol, gemaklik en alles waarvoor mens kan vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johrene D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johrene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse verblyf.

Wanki en Christina was baie vriendelik en behulpsaam. Hulle het ons vinnig laat tuis voel. Dit is regtig `n pragtige huis. Die huis maak op vir wat die dorpie nie noodwendig altyd kan bied nie. Snoesige kamerjasse, goeie beddens, gehalte linne, lugversorging, WiFi en meer! Dit is troeteldiervriendelike verblyf en heeltemal omhein met behoorlike mure, `n mens hoef ook nie ekstra per troeteldier te betaal nie. Pas net op vir die kaktusse - daar is baie - diere en klein kindertjies moet liefs nie naby kom nie. Ek sal die verblyf enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en mooi.

Dit is baie lekker, mooi en rustig. Sal verseker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 22, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd43059ff7887e36fc95347870c7e261acda75c85d95c69fd15ff3c54d940a27730998adee2c2bd10feb9c24962f2165d912e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 22 Loop Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.413260419682 23.949077807561
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem