LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sekombo River Lodge | LekkeSlaap
+35

Sekombo River Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Sekombo, , Swartwater, 0622, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sekombo River Lodge bied selfsorg-akkommodasie en is aan die oewer van die Limpopo-rivier teen die grens van Botswana geleë. Die lodge is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na gerieflike, rustige verblyf weg van die geraas en gejaag van die stad af.

Die lodge het 3 aparte slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Al die slaapkamers kyk uit oor die Limpoporivier en beddegoed, handdoeke, waaiers en kaste word voorsien. Die kombuis is goed toegerus met geriewe soos 'n yskas, urn, gasstoof en oond, gasbraai, breekware en eetgerei.

Die lapa het 'n sitkamer met gemaklike sitplek en braaigeriewe. 1 Draggie hout en 'n skoonmaakdiens word elke dag voorsien. Sekombo River Lodge bied die beste voëlkyk-geleenthede op die perseel en daar is ook ander prettige aktiwiteite, soos visvang in die rivier, voetslaan in die bos en wildritte.

Klop by ons aan en verken Sekombo River Lodge se wild-nalatenskap, kyk hoe die son sak op die stowwerige horison, en hoor hoe die nagdiertjies luidkeels ontwaak.

Ligging

  • Farm Sekombo, , Swartwater, 0622, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Sekombo, , Swartwater, 0622, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjNTk4NmRjLWIwZGItNDNkNy04NTdmLWFlOTYzMWQ5MTM3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) Farm Sekombo Du Plessis road 0622 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -22.746491108231 28.168463460205
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!