Koster Akkommodasie by Sela | LekkeSlaap
+21

Sela

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Leeuwfontein Plaas, Koster, 0348, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Sela is 'n afgeleë selfsorghuis op die rustige plaas, Leeuwfontein, sowat 5,7 km vanaf die plaasdorpie Koster. Koster is tussen die Oranje- en Limpoporivier in Noordwes geleë en is sowat 58 km vanaf Rustenburg en 72 km vanaf Magaliesburg.

Sela bied slaapplek aan 6 gaste in 3 dubbelkamers en het ook 'n ruim oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei en breekware. Die leefarea bied toegang tot 'n patio met 'n plonspoel en braai-area.

Hier kan jy heerlik op die patio ontspan, die plaas se rustigheid ervaar, voëls kyk of snags die sterreprag aanskou. Daar is ook verskeie voetslaanpaaie op die plaas.

Sela bied ook tuisgebakte brood, vars groente en plaaseiers op aanvraag.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Leeuwfontein Plaas, Koster, 0348, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Koster Bojanala Noordwes
Vanaf R1 200
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Leeuwfontein Plaas, Koster, 0348, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwOTNhYmNiLTdhNGMtNGFkOS04ZmYxLTZlMWJlN2I0ZWVlMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 6 persone) Plaas Leeuwfontein Koster 0348 Noordwes 086 999 0018 14:00-18:00 12:00 -25.834374983727 26.872185766697
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za