LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Selati Guest House | LekkeSlaap
+35

Selati Guest House

Opsomming van Resensie

2 uit 5van 1 resensie vir Selati Guest House
Netheid
1.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Andre R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Andre R

Teleurgesteld - die foto's het ons mislei.

Hoewel die dame wat ons bedien het baie vriendelik en behulpsaam was, het die onderhoud van die geboue en kamers veel te wense oorgelaat. Die kamers was nie toegerus nie, van die toilette het gelek, een stort sonder warm water, ligte wat nie kan werk nie. Ek kan nie so 'n plek aanbeveel nie. Miskien moet die webtuiste ingaan op die foto's wat die plek adverteer, asook die restaurant wat nie bestaan nie.

Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Potgieterstraat 43, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7v7WILOG34qKf3POnJB86HSOf34iq4e165lIvDBGKLwm4liht5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 1 5 1 2 43 Potgieter Street Phalaborwa 1390 Limpopo 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -23.94499 31.127979
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!