Selati River Ruins Camp and Lodge
- Kapasiteit: 124 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 km vanaf Gravelotte op die R81 in die rigting van Phalaborwa, Gravelotte, 0895, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R385 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Selati River Ruins Camp and Lodge is op die R71 tussen Gravelotte en Phalaborwa, op die oewer van die Selati-rivier.
Verblyf is beskikbaar in 12 chalets en 26 kampplekke. Elke chalet het 'n waaier of lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas, ketel, stort en gratis toiletware. Gaste kan ook 'n rivier-uitsig geniet.
Die kampplekke is langs die rivier en daar is ablusiegeriewe met aparte badkamers vir mans en vroue. Daar is 6 toilette en 4 storte, asook 'n buite-opwasarea vir skottelgoed. Elke kampplek het 'n krag-koppelpunt.
Die hoofblok bestaan uit die ontvangsarea en die The Ruins Restaurant en Wine Bar. Daar is oorgenoeg geriewe vir kinders soos 'n klimraam en 'n water-speelarea met fonteine in die skaduwee. Daar is ook 'n swembad op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Switsers
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Witborde
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 21 km vanaf Gravelotte op die R81 in die rigting van Phalaborwa, Gravelotte, 0895, Limpopo
- Gaste dink Selati River Ruins Camp and Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vallei van die Olifante Limpopo
- Kapasiteit: 124 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 km vanaf Gravelotte op die R81 in die rigting van Phalaborwa, Gravelotte, 0895, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom