Selbourne Place 205 by CTHA

Voeg by Gunstelinge

 

Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die tabel hierbo, hef die blyplek ook 'n eenmalige R411-skoonmaakfooi per bespreking.
Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Selbourne Place 205 by CTHA
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Belasting en Ekstras
- Neem asb. kennis dat 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R3 000 per bespreking gehef word. Dit sal 7 dae na die uitklokdatum terugbetaal word. 'n Ontvangsfooi van R250 word oor naweke, openbare vakansiedae en ná 17:00 in die week gehef.
- Neem asb. kennis dat die sleutels by 'n ander adres afgehaal word.
- Die balans moet 30 dae voor die inklokdatum betaal word.
- Die tariewe wat vertoon word is vir 3 nagte se verblyf. Doen asb. navrae oor tariewe vir 1 of 2 aande.

- Kredietkaarttranssaksies:
Die oorspronklike kaart waarmee die betaling gemaak is en 'n identiteitsdokument van die kaarthouer moet voorsien word wanneer gaste inklok. Die sleutels sal nie sonder die bogenoemde oorhandig word nie.

Die instansie mag 'n kansellasiefooi hef indien gaste voor inkloktyd kanselleer. Die fooi sal bepaal word na gelang van die aard van die kansellasie, die kennisgewingtydperk, die vermoë om alternatiewe gaste vir die bespreking te vind en die rede vir die kansellasie. Geen terugbetalings indien gaste kanselleer nadat hulle ingeklok het nie.

Die bogenoemde kansellasiefooie word aangepas indien die instansie die woonstel kan herverhuur. Die besprekingsfooi is nie-terugbetaalbaar en word gebruik om kostes te dek.

Enige terugbetalings en die kwytskelding van die kansellasiebeleid is onderhewig aan die oordeel van die bestuur en die moontlikheid om die eenheid te herverhuur.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 90% van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75% van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Selbourne Place 205 By CTHA gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R715 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za