LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Self-catering at Plattekloof | LekkeSlaap
+9

Self-catering at Plattekloof

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Self-catering at Plattekloof
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Tjaard D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaard D
Gesin met tieners

Netjies, warm, great bed! Sentraal geleë vir hele Kaap vol ry.

Ons (paartjie met tienerseun) het Plattekloof as basis gekies vir die week omdat ons letterlik in alle windrigtings wou verken. Daarvoor is die eenheid perfek. Ook maklik en vinnig om by Bloubergstrand te kom. Alle geriewe is naby en ons seun was ook bykans elke dag gou Virgin Active toe. 'n Huis weg van die huis, ons sal maklik weer hierheen kom.

Self-catering at Plattekloof's terugvoer

Dankie Tjaard, was so lekker om julle te ontmoet. Sien uit na julle volgende kuier.

Self-catering at Plattekloof
Clarissa S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa S
Gesin met tieners

Awesome, comfortable and tranquil stay, felt very secure.

The hostess was very friendly on arrival, she settled us in.The place was neat as a pin and very secure. The accommodation catered for all needs a self-catering should caterer for. Close to many amenities. Will definitely see me again.

Self-catering at Plattekloof's terugvoer

Thank you, Clarissa, it was wonderful having you here.
Looking forward to the next visit.

Self-catering at Plattekloof
Yvette H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreeknaweek.

Heerlik gekuier en gebly by Self-catering at Plattekloof. Vriendelike eienaars. Pragtige skoon en netjiese blyplek. Mooi ingerig met alles wat jy sou benodig. Sentraal geleë en loopafstand van 'n winkelsentrum. Kan beslis hierdie plekkie aanbeveel. Baie dankie weereens vir die lekker kuier in julle pragtige plekkie. Ons kom beslis weer!

Self-catering at Plattekloof's terugvoer

Dankie Yvette.
Dit was lekker om julle te ontmoet.
Ons ontvang julle graag weer.

Self-catering at Plattekloof
Anel V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V

Sal aanbeveel.

Baie lekker gebly. Vriendelik ontvang en afgesien. Sal regtig aanbeveel en weer daar gaan bly.

Self-catering at Plattekloof's terugvoer

Anel, dit was 'n plesier om julle hier te ontvang. Ek is bly julle het dit geniet.
Sien uit daarna om julle weer te huisves.
Groete
Carin

Self-catering at Plattekloof
Jean R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike self-catering wat baie goed toegerus is!

Baie netjies en skoon. Carin is puik en laat jou welkom voel en sorg dat die gaste gemaklik is. Sentraal geleë. Ons het die verblyf baie geniet en sal definitief weer daar tuis gaan.

Self-catering at Plattekloof's terugvoer

Baie dankie Jean, dit was so lekker om julle te ontmoet. Baie bly julle het dit geniet.
Sien uit daarna om julle weer te sien.
Carin.

Self-catering at Plattekloof
Jackie V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and safe accommodation.

Hosts very friendly and helpful. Apartment has everything you need. Spacious, clean, safe and central.

Self-catering at Plattekloof's terugvoer

Thank you Jackie, was lovely having you here.
Hope to see you again.
Carin

Self-catering at Plattekloof
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhout-singel 4, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6e811e6a3c9f66ae374f500727824e145444f1259a5169663dde92090a41fc32ea4d459f0220f622d66287731027fb5e286?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag(plek vir 2) 6 5 1 5 4 Essenhout Crescent Plattekloof 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -33.874464980071 18.580648635058
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!