15% af Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Illovo Beach Akkommodasie by Ships Ahoy Illovo Beach | LekkeSlaap
+12
+12

Ships Ahoy Illovo Beach

7 resensies
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R900 R765 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William Brown-weg 15, Ships Ahoy 17, Illovo Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ships Ahoy Illovo Beach is in Illovo Beach, 'n klein kusoord aan die oewer van die Illovorivier in KwaZulu-Natal. Die eenheid is naby die plaaslike strand en winkels.

Die woonstel bied 'n see-uitsig en het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n stort. Daar is plafonwaaiers in albei eenhede.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 en die leefarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het afstandbeheertoegang tot die kompleks en een toesluit-parkeerplek. Die eenheid is op die eerste verdieping en kan deur 'n hysbak of trappe bereik word. Daar is 'n gemeenskaplike braai-area in die pragtige tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by Ships Ahoy Illovo Beach sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Ships Ahoy Illovo Beach
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • William Brown-weg 15, Ships Ahoy 17, Illovo Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ships Ahoy Illovo Beach het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R765
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Illovo Beach KwaZulu-Natal
was R900
Vanaf R765
per nag (plek vir 4)
was R900
Vanaf R765
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William Brown-weg 15, Ships Ahoy 17, Illovo Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAwhzrU0iTwzM30WVvW8xQNAnzXBfJkb5L8u9bBo2T5GwBgw9GK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R765  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 15 William Brown Road 17 Ships Ahoy 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 10:00-18:00 10:00 -30.11264016532 30.849389433861
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za