Fynnlands Akkommodasie by Self-catering On Donald | LekkeSlaap
+6
+6

Self-catering On Donald

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donald-weg 12, Fynnlands, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Self-catering On Donald bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in Fynnlands in Bluff.

Die woonstel het 2 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die hoofslaapkamer het 'n balkon. Die woonstel het 'n kombuis en 'n sitarea.

Die kombuis is met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die perseel is 14,5 km vanaf Durban se middestad en 16,3 km vanaf uShaka Marine World.

Slaapplek

’n Bespreking by Self-catering On Donald sluit in:

Koninggrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Self-catering On Donald
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Donald-weg 12, Fynnlands, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R995
per nag (plek vir 6)
Vanaf R995
per nag (plek vir 6)
Vanaf R995
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donald-weg 12, Fynnlands, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3e63a302a6cf9e2a19b989f1c219c3bf1711d824393abe2ea00c7a74cb89180af44589b59ab8fde004e10e0ea871a79edd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R995  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 12 Donald Road Fynnlands. Bluff 4052 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.894442927954 31.030722139881
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za