LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Self-catering Studio Cottages | LekkeSlaap
+56

Self-catering Studio Cottages

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 4 resensies vir Self-catering Studio Cottages
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Frans M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frans M
Saam met vriende

Good.

Hassle free check-in and check-out.

Kriekie J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kriekie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig, skoon en netjies.

Geen klagtes nie. Ons kamerdeur se slot het gebreek toe ons die oggend uitgegaan het en wou sluit, het ons een van die dames in kennis gestel, en toe ons weer terugkom was die slot reg gemaak. Baie dankie.

John L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
John L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Plek is klein, maar voldoende vir oornag vir twee persone. Als was skoon en netjies en gerieflik, daar was nie iets om oor te kla nie. Daar was wel nie winkels in onmiddellike omgewing nie.

David J F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David J F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Die woonstel het basies alles wat 'n mens nodig het.

Vanaf R390
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R390
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R390
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soenielaan 8, Hesteapark, Pretoria-noord, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYxnYXgN6qcLeElXNNULBhEhjA4TaM4niooHNfGnjmSZRFQ0uKX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 4 8 Soenie Avenue Hesteapark 0182 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.654242 28.147134
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!