Self Catering Unit - Middelburg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hierdie knus tweeslaapkamer-selfsorgeenheid in Middelburg is ideaal vir 'n klein gesin of 2 paartjies wat saam reis.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-leefarea het 2 slaapbanke wat ideaal is vir kinders. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, dubbelwasbak en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n klein TV en DVD-speler in die sitkamer waarvandaan glasdeure na die die erf met braaigeriewe lei. 'n Troeteldier is welkom mits dit vooraf gereël word.

Die kompleks het 'n motorhek en 'n toesluitmotorhuis.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Self Catering Unit - Middelburg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za