Scarborough Akkommodasie by Selkie Stay | LekkeSlaap
+11
+11

Selkie Stay

Selfsorg
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 7)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbokstraat 31, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Selkie Stay is 'n moderne selfsorghuis net 200 m van die strand af in Scarborough.

Dié dubbelverdiepinghuis het handgemaakte houtbalke en 'n houttrap. Dis ideaal vir gesinsvakansies of 'n romantiese naweekwegbreek.

Die ruim hoofslaapkamer het see-uitsigte in die verte, is op die boonste verdieping geleë en beskik oor 'n koninggrootte-bed. Daar is nog 'n kleiner slaapkamer op die boonste verdieping met 'n enkelbed. Albei slaapkamers bo deel 'n badkamer met 'n stort. Op die onderste verdieping is daar 2 slaapkamers, een met 'n koningingrootte-bed en die ander een met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad.

Die oopplan-leefarea en -eetarea is ruim en beskik oor gemaklike sitplek wat 2 rusbanke insluit, sowel as 'n kaggel vir die winter. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en etenstafel. Selkie Stay het ook 'n pragtige houtdek en 'n buitetafel met sitplek vir 8 gaste.

WiFi is beskikbaar, sowel as DStv-kanale. Daar is parkeerplek vir 2 motors op die perseel beskikbaar.

Scarborough is 'n stil kusdorpie langs die Kaappunt Natuurreservaat en naby Simonstad, ideaal vir 'n ontspanne wegbreek. Die dorpie het 2 pragtige strande, sowel as 'n rotsagtige kus waar gaste lekker kan gaan voetslaan, swem, branderplankry, sweefski, seilplankry, duik, visvang en walviskyk. Scarborough is net 13 km vanaf winkelsentrums, restaurante, films en ander geriewe in Sun Valley, Vishoek en Simonstad.

Slaapplek

’n Bespreking by Selkie Stay sluit in:

Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Springbokstraat 31, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbokstraat 31, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1Nzk0OWE3LTE3ZjktNGY2NC05ZWM4LTI2MmU0NDFiOGYwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 7) 31 Springbok Street Scarborough 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.198875 18.375545
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za