Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Semane Lodge

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 37 resensies vir Semane Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Danie L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L
Gesin met tieners

Baie mooi plek, heerlike swemkuil, lekker kuier.

Twee negatiewe punte om van kennis te neem: 1. Die slegte grondpad. 2. R300 vir 'n wifi kode en dit was ook 'n onstabiele konneksie. Ander plekke gee gratis wifi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Semane Lodge se terugvoer

Thank you for the review. Sadly the road you drove on is part of rural life in S.A. The Municipality had done a road scrape a few weeks ago but it rained heavily. So basically it's out of our control. With regard to the Wi-Fi, we have installed a satellite and are unable to provide free services as our base rates are very competitive. Thank you so much for your support.

Semane Lodge
Lara V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara V

Peaceful and wonderful.

Mac and Steve with their gorgeous dogs and cats were really special. They made our stay even nicer than we expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Semane Lodge se terugvoer

Thank you, glad you were able to rest and relax. Mac and Stev say thank you for loving their pets.

Semane Lodge
Marius K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius K
Saam met vriende

Was lekker, maar daar's geen staproete langs die rivier, baie klipperig.

Beveel aan 'n bankie en sambreel by swemgat. 'n Staproete so 1 km op met rivier sal regtig lekke wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Little piece of heaven. Precious people running the lodge with an even more precious owner.

Covid sanitizing done properly after guests leave, the cleaning fee is worth paying for your peace of mind. Stayed a week and will forever go back. Quiet, pet friendly at a fee, which is minimal. The rock pool is divine to cool off in after a hike or jog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rista B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rista B
Saam met vriende

Net 1 woord - wonderlik.

Semane Lodge is 'n weggesteekte juweel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Semane Lodge se terugvoer

Thank you, do come again and enjoy.

Semane Lodge
Sheona S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheona S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, beautiful, amazing landscapes.

I loved the situation and the beautiful pools on the river. We were lucky to have the whole place to ourselves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georgette V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgette V

Sielsorg deluxe!

Semane Lodge is alles waarna 'n uitgekuierde stadsmens verlang. Geen kontak met die buitewêreld, lieflike natuurskoon, sterre ontelbaar naby en baie veilig. slotte en sleutels is 'n oorbodige uitvindsel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Semane Lodge se terugvoer

Thanks we will strive to make it even better.

Semane Lodge
Frannie H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frannie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Felt part of nature and relaxed with sounds of birds and river.

We were received very friendly by Mac & Steven. Cottage very clean and equipped with solar power & electricity & all basics required. Place is well maintained and improvements were done like repainting and stone-edged paths. Our stay was lovely with just the sounds of nature and a trio of fish eagles hovering and the constant sound of the river.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Saam met vriende

Was a lovely getaway with beautiful scenery and friendly service.

Beautiful place to stay, everything well maintained and clean and tidy. Friendly happy service. Will happily go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Semane Lodge se terugvoer

Thanks we will love to have you again.

Semane Lodge
Johan M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Gesin met klein kinders

Lovely getaway in the mountains away from everything.

Cottages clean and neat. Overlooking the river which has a nice sandy beach with large pools to swim in.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike wegbreek in die berge, ver van alles.

Kothuise is skoon en netjies. Kyk uit oor die rivier met 'n lekker sandstrand en groot poele om in te swem.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthys C E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys C E
Gesin met klein kinders

Rustig in die berge.

Lekker wegbreek weg van alle gewoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl F
Gesin met tieners

Dit was verby wow.

Dit is seker een van die mooiste plekke waar ons nog was. Die huis is pragtig is mooi versorg, en die diens is puik. Dit was als en nog baie meer waarna ons gesoek het. Die kids het dit ook baie geniet. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy B
Saam met vriende

"Refreshing"

Dit was 'n wonderlikke ervaring, dit is nie ons eerste keer daar en was 'n jaar trug ook daar saam ander familie. Definitief 'n plek waar mens kan gaan om te ontspan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boshoff S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boshoff S
Gesin met tieners

Baie lekker geslaap hier.

Die Stone Cottage het 'n gerieflike stoepie met 'n uitsig oor die vallei. Die riverpoele is lekker groot en mens kan 80 meter lengtes hierin swem! Dis heerlik om teen die bult uit te stap met 'n pragtige uitsig oor die vallei tydens sonsondergang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico F

Absoluut ongelooflik!

Ons was 'n groot groep mense wat in die main huis tuisgegaan het. Ons is van die eerste oomblik af baie welkom laat voel deur ongelooflike vriendelike, hulpvaardige personeel - hulle verdien 'n spesiale dankie. Die huis self was onberispelik skoon, netjies, yskas was aangeskakel met ys in die vrieskas. Die huis is uitstekend goed toegerus vir 'n groot groep mense, met twee en suite-slaapkamers op grondvloer wat dit maklik gemaak het vir my bejaarde ouers wat nie graag sou wou trappe klim nie. Die tweede aand was lekker koud en die kaggel in die sitkamer het hom uitstekend van sy taak gekwyt, ons was almal lekker warm. Semane Lodge se groot trekpleister is die ligging - hierdie is voorwaar die cherrie op die koek! Rustig, stil, so na aan die natuur as wat jy moontlik kan kom. Ons het die Kouga River terdeë geniet, 'n hele paar pragtige visse uitgetrek - en weer teruggesit - want ons gaan beslis weer kom. Ons het lekker op ons kajaks gespeel, en alhoewel die waterval as gevolg van die droogte laag was, is daar genoeg water om lekker op en af te roei - met 'n paar plekke waar jy moet uitklim en die kajaks deur die vlak water trek. Ons het ons eie kajaks saamgeneem. Kommunikasie was van die begin af spoedig en maklik - maak asseblief gebruik van hulle vroeg inboek (11:00 uur) want jy moet soveel moontlik tyd op die lekker kuierstoep deurbring. Toe ons daar aankom was die tafels en stoele reeds uitgepak! Voortreflike diens! Onthou om alles saam met jou te neem, dit is 'n hele entjie dorp toe - die grondpad was in goeie toestand, my ma het met haar motor gery sonder enige probleme. Ons het ons eie braaihout geneem, maar daar is hout te koop indien julle nie plek het nie. Die mobiele braai het ons tot onder die boom getrek en heerlik gekuier. Ons het ons eie kampstoele saamgeneem om op die gras te gebruik, maar daar was genoeg sitplek op die stoep vir die wat nie daardie moeite wil doen nie. Die enigste negatiewe kommentaar wat ek wil noem is dat die tweede verdieping se houtvloer kraak wanneer jy daarop loop en dit mag dalk ander mense steur in die stilte van die nag. Ongetwyfeld beveel ek Semane Lodge aan vir almal wat 'n breek nodig het van die stad en sy lawaai en rustig saam met jou geliefdes wil kuier, swem, visvang, kajakry en stap - om nie van sterrekyk te praat wanneer die son sak nie. Baie dankie vir 'n heerlike vakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris V
Gesin met klein kinders

Goed ingerig as jy wil wegbreek van die wêreld se gejaag.

As gevolg van ligging is jy letterlik van die wêreld afgesny, was jammer om so laat daar aan te kom kon nie regtig die omgewing verken nie, maar sal dit oorweeg om weer daar te gaan bly. Natuurskoon en ligging is bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Semane Lodge se terugvoer

Ons is so bly jy het dit geniet. Ons is baie bevoreg om so 'n pragtige plek te hê.

Semane Lodge
Annelise M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie plek om te ontspan na lang dag op die pad.

Die huisie is basies, maar netjies. Het als wat mens nodig het. Die personeel wat ons ontvang het, was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Semane Lodge se terugvoer

Bake dankie.

Semane Lodge
Christa D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Christa D
Gesin met klein kinders

Kokkerotte.

Die woord lodge moet glad nie gebruik word nie. Dis ‘n baie ou plek met ‘n paar chalets op, dis al. Die prys wat ons betaal het is hopeloos te veel vir die chalets waarin ons gebly het. Ons het baie meer verwag vir die bedrag wat ons betaal het om daar te oornag, juis oor ons gedink het ons gaan in ‘n lodge oornag. Dit was net ek en my gesin van 5 en dan die man wat ek vermoed die opsigter is en sy vroutjie wat in die lodge was. Semane Lodge is vier chalets wat baie karig toegerus is en die plek is vol kokkerotte. Daar was ‘n dame wat nie engels kon praat nie, met ‘n baie orige hond wat ons nie met rus wou laat nie, wat ons verwelkom het, (ons het eers vir 15 minute rondgestaan en gedink die plek is verlate, ons moes maar regtig gery het, voor sy haar verskyning uit die bosse gemaak het met die hond) en ons chalet vir ons gewys. Daar word baie baie min maintenance op die perseel en gronde gedoen. Die plek is glad nie rybaar met ‘n gewone Sedan nie, dit word nie gemeld op die webtuiste nie. Die enigste rede hoekom ons gebly het, was omdat ons reeds betaal het op pad soontoe, ons het na 17:00 daar aangekom, baie moeg, en was nie lus om die 13 kilos grondpad weer terug aan te durf in die nag nie. False advertising op sy beste. Definitiewe nee, nee, nee. Bly weg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Semane Lodge se terugvoer

Dear Rudolf,

Thank you for your review.

Semane Lodge is built to be enjoyed as a retreat away from the city and is therefore styled to be rustic and in harmony with the local environment. We do our best to keep the lodge as simple as possible for guests to enjoy the outdoors and the unspoilt beauty that the area provides. Based on this, it is self-evident that the modern facilities available at more established lodges will not be available at this lodge. The lodge is meticulously cleaned, but based on the lodge's location, some insects will unavoidably enter the lodge. We do our very best to ensure that this is an exception.

The lodge caretakers do their best to welcome guests, but please accept our apologies if you had to wait. We aim to provide our guests with a very warm welcome and have ensured that the caretakers speak at least 3 official, South African languages including English, Afrikaans and Xhosa.

In the directions provided for the lodge, we clearly do state the following: "- Turn right at the sign for Onder-Kouga and travel for 13.3 km on a dirt road through the hamlet of Kransfontein till you reach the turn-off on the left signposted Mbewu Fields."The directions were sent to you in full upon confirmation of the booking.

The road is currently undergoing a major upgrade by de Vos Engineering and road builders. It is easily passable with a sedan.

At Mbewu Fields, we put our guests first. We take our guest satisfaction very seriously, and l constantly look for ways to improve our guests' experience. We respond to criticisms that guests may have.

Regards,
Semane Lodge

Semane Lodge
Paula R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afgesonder in pragtige natuur.

Ruim huis met lekker stoep met mooiste uitsig van berge. Rivier is skoon en het lekker geswem. Werkers is baie vriendelik en behulpsaam. Enigste negatiewe kommentaar is al die Black Wattles wat besig is om die area aan weerskante van die rivier oor te neem. Dis 'n indringer plant wat uitgeroei moet word. Ook kan die gedeelte na die rivier toe en om die rivier skoon gehou word of 'n paadjie uitgelê word om soontoe te stap sonder om jou weg deur al die plante/struikies te vind. Hou die tuine om die huisies natuurlik - sien 'n bedding is geplant met Kannas wat 'n uitheemse spesie is. Pragtige spoelklippe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ray H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil, peaceful, isolation, perfect!

The directions were spot on, just when we thought 'where the hell are we heading' the Semane Lodge turn off popped up. The road from OnderKouga through to Opkoms was picturesque and worth exploring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane B

Beautiful setting!

We had a great stay and were supplied with plenty of firewood to enjoy under a starry sky.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Semane Lodge se terugvoer

Thank you, a special place for special people.

Semane Lodge
Jeanne H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne H
Enkelreisiger

Baie lekker en afgesonder.

Baie spesiale plek. Geen selfoonontvangs en gedurende reën tydperk sal 4x4 benodig word om weer terug te kom by die hoof pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hess A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hess A
Saam met eggenoot / lewensmaat

(CECILIA not Anthea) disappointed.

Very dissapointed to say the least. Place is not advertised as on website, river dirty, cannot swim or catch fish. all the other amenities are nil and void. No towels in room, although we had our own, but it is stated as such on website. Dirt road not suitable for a motor car, they should add that on website too. Will never recommend anyone to go there. We left earlier because the place was not up to standard or at least as they advertised.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sterna L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sterna L
Gesin met tieners

Great location for a complete get away from rat race.

We were there with family members including 2 children and had a great time despite the fact that the weather was wet and cold for a great deal of the time. The only thing I would recommend future guests to do, is to bring drinking water and your own towels. The water comes from the river so after heavy rains, it is very murky and then highly chlorinated. We had to ask the housekeeper for towels as I had not noticed that they would not be supplied when reading the description on the web page. Other than that, it is top class.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jan R

Sal nooit ooit weer daar wil bly nie.

Sal nooit ooit weer daar wil bly nie. Yskas het nie gewerk nie, geen glase, kamers was ongelooflik klein vir 4 volwasse persone. Handdoeke en beddegoed was in baie slegte kondiesie. Ons moes vra vir handdoeke. As gevolg van die yskas en warm weer kon ons nie langer daar bly nie. Baie baie swak toegerus. Geen ons kon niemand skakel nie, want ons fone het nie syn nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren R
Saam met vriende

Amazing.

Had an absolutely amazing time at Semane Lodge. Was everything we had hoped for and more!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Semane Lodge se terugvoer

Thank you, it is a place for a special time in life's hectic journey.

Semane Lodge
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaynie N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaynie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek uit die gejaag van die stad.

Presies wat ons nodig gehad het na 'n baie lang jaar. Baie vriendelike en behulpsame staff. Die berg en water is so rustig en mooi. Mens vergeet skoon van alles, asof tyd stilstaan. Ons honde het die natuur en rivier baie geniet. Die huis is luuks maar ook plat op die aarde. Geen sein of tegnologie het ons baie goed gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kennith K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kennith K
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld, baie mooi, veilig en sal weer teruggaan.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renette D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik stil en rustig. Mens kan nie anders as om uit te rus nie! Die uitsig op die berge is wonderskoon.

Al is die +-14 km grondpad wat mens tot by Semane moet ry party plekke bietjie rof, het die verblyf, natuurskoon en stilte dit die moeite werd gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke L
Gesin met klein kinders

Lieflike stilte in die natuur. Familietyd met geen selfoonopvangs.

Ons het net nie water gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maritza C

Beautiful setting, but ill-equipped for such remote, self-catering accommodation.

We stayed at Semane Lodge for 5 nights in Stone Cottage and Khayelide. We give Semane Lodge two stars. The first star is for the beautiful setting. Surrounded by rolling green hills and a short distance from rock pools with stunning white sandy shores, the natural beauty of this setting is just what a weary city dweller needs to completely unwind. Waking up to the spectacular view of the surrounding mountains every morning is sustenance for the soul. The website does not do the setting justice. The second star is for the staff – Stephen, Charles and Hope – who are super friendly and helpful. These three will go far beyond duty to make your stay as comfortable as possible. In spite of the beautiful setting and the wonderful staff, Semane Lodge has some significant drawbacks. Getting to Semane will require you to navigate a rather crude 15 km gravel road which is fine for SUV's or 4X4's but to be avoided if you drive a sedan (as my cracked radiator can attest to) – no mention of this or warning on the website. Semane Lodge is mournfully under-equipped for such remote self-catering accommodation: braai facilities, but no braai equipment (good grief, this is South Africa after all!), microwave, but no microwave bowls, no plug for the bathroom sink, no mirrors, no towels, no cleaning things (probably to force visitors to use the cleaning services offered by Semane – at extra cost, of course). I suspect prison cells are better equipped. My mother-in-law cut herself twice on the chipped crockery. However, it will cost you R50 if you should break one of these treasures (about 5 times more than these items are worth). And if you should break one of the large bowls or water jugs, it will cost you R100 (luckily these items were in no danger of being broken as they were nowhere to be found). Khayelide is not appropriate for a family holiday – the rooms are just big enough to fit a double bed/two single beds and a side table in. The lack of cupboards was a real problem considering that we had luggage for five days. In addition, Khayelide seems half-finished – the walkway in front of the rooms and the veranda off the kitchen and bathroom has no shading – a serious problem in an area with temperatures in the high 30's. If you do not have access to a shaded veranda like we had with Stone Cottage, you will be trapped in your room for most of the day. In summary, if you are looking for a get-away-from-it-all accommodation, Semane Lodge’s setting is perfect but be prepared to bring everything and the kitchen sink.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige ligging maar nie goed toegerus vir selfsorg so ver van alles af nie.

Ons het 5 nagte by Semane Lodge gebly in Stone Cottage en Khayelide. Ons gee Semane Lodge 2 sterre. Die eerste ster is vir die pragtige ligging. Die heuwels wat die plek omring is pragtig groen en dit is net 'n klein entjie van die rotspoele en die stunning wit kus af nie. Dit is die tipe skoonheid wat gemaak is vir stadsmense wat smag daarna om heeltemal te ontspan. Om wakker te word met die pragtige berge wat jou omring is so goed vir jou siel. Die website laat nie reg geskied aan die omgewing nie. Die tweede ster is vir die personeel - Stephen, Charles en Hope - hulle is baie vriendelik en hulpvaardig. Die drie mense gaan uit hulle pad uit om seker te maak jy is heeltemal op jou gemak en dat alles gerieflik is. Maar Semane Lodge het slegte punte ten spyte van die pragtige natuur en die wonderlike personeel. Die 15 km grondpad na die lodge toe is rof, dit is doenbaar met 'n sportnutsvoertuig en met 'n 4x4, maar dit kan nie met 'n sedan gedoen word nie (my gekraakte verkoeler kan daarvan getuig) - geen waarskuwing op die website nie. En Semane Lodge is nie naastenby goed genoeg toegerus vir 'n selfsorgverblyf wat so ver van alles af is: braaigriewe, maar geen braaigereedskap (en dit in Suid-Afrika!), mikrogolf, maar geen mikrogolfbakke, geen prop vir die wasbak in die badkamer nie, geen spieëls, geen handdoeke, geen skoonmaakgoed (dis waarskynlik om besoekers te dwing om gebruik te maak van Semane se skoonmaakdienste wat ekstra kos, natuurlik). Ek vermoed tronkselle is beter toegerus. My skoonma het haarself 2 keer met die gechipte breekware gesny. Dit kos jou R50 as jy een van hierdie kosbare items breek (sowat 5 keer meer as wat dit werd is). En as jy een van die groot bakke of waterkanne breek kos dit jou R100 (gelukkig kon ons nie hierdie items breek nie want dit was nêrens te vinde nie). Khayelide is nie geskik vir 'n gesinsvakansie nie - die kamers is net groot genoeg vir 'n dubbelbed/2 enkelbeddens en 'n bedtafeltjie. Geen kaste, dit was 'n probleem want ons het 5 dae se bagasie by ons gehad. Verder lyk dit of Khayelide halfklaar is - die paadjie voor die kamers en die veranda langs die kombuis en die badkamer het nie skadu nie - dit is 'n probleem vir 'n omgewing waar dit dikwels in die 30 grade is. As jy nie toegang tot 'n skadustoep het nie, soos wat ons by Stone Cottage gehad het nie, is jy vasgekeer in jou kamer die meeste van die tyd. Om op te som, as jy op soek is ver-van-alles-akkommdasie, is Semane Lodge se ligging ideaal, maar jy moet bereid wees om alles saam te bring, selfs die kombuiswasbak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Semane Lodge se terugvoer

Dear Maritza,
Thank you for your detailed review. We apologise for the inconvenience caused. We will endeavour to change what we are able to.

Semane Lodge
Janu H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janu H

Wonderlike gekuier met vriende en klein kinders.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George T

Fantastiese plaas omgewing met heerlike swempoele.

In hoof huis gebly. Pragtige, skoon huis met goeie uitleg en gemaklike akkommodasie. Staf ontvangs baie hartlik. Heerlike grasperk en lekkerste rivierswem met rotse waar kinders af kon spring. Stil en afgeleë. Uur en half se ry na swemstrand by Kaap St. Francis asook Baviaanskloof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M

Paradys!

As deel van 'n groep vriende met jong kinders, het ons 'n wonderlike naweek by Semane Lodge gehad. Die omgewing is pragtig, die huis (Main House) is baie goed ingerig en die personeel verskriklik behulpsaam en vriendelik. Dankie Stephen, Barry en Priscilla! Ons kon rustig kuier terwyl die kinders baljaar op die gras. Ons sal definitief weer terugkom, die keer vir meer as 2 aande!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Semane Lodge, Onderkouga, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e5d3b5694af017251c39c2e762fc635c1ddcda9dfe08bd034d160536a6ae555014ce4726ed51cc87b21859251de1d7f57b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Semane Lodge Onderkouga 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-22:00 10:00 -33.745940420953 23.845457732677