Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Semane Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R400 skoonmaakfooi per bespreking.

Huisreëls

Daar is hout beskikbaar wat jy kan koop met aankoms.
Daar is slaapplek vir 'n groottotaal van 28 mense, insluitend kinders.
'n Breekskade- en inventaris-deposito van 30% van die volle gekwoteerde waarde is betaalbaar, tot en met maksimum R1500. Dit is van toepassing op elke bespreking en is terugbetaalbaar binne 21 dae na vertrek.
Let asb. daarop dat daar ’n is grondpad van 13,3 km is voordat jy Sesame Lodge bereik.
Neem asb. kennis dat 'n fooi van R50 per troeteldier per nag gehef word indien gaste 'n troeteldier saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Semane Lodge, Onderkouga, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e5d3b5694af017251c39c2e762fc635c1ddcda9dfe08bd034d160536a6ae555014ce4726ed51cc87b21859251de1d7f57b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Semane Lodge Onderkouga 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-22:00 10:00 -33.745940420953 23.845457732677